Meer as net koop en betaal
Indien nie onbegryplik nie, bly dit tog raaiselagtig -- die makriel gee pad, miniatuur-snoekies byt skielik en Vrydag verander die storie onverwags...
Indien nie onbegryplik nie, bly dit tog raaiselagtig -- die makriel gee pad, miniatuur-snoekies byt skielik en Vrydag verander die storie onverwags...
‘n Bakleiery tussen twee mans het Sondagoggend om 2.40 tot die skietdood van ‘n onskuldige 19 jarige omstander gelei. Michael Koert en sy vriende het staan en kyk hoe 2 mans voor Roosstraat 22 baklei. Die een het egter na die hui...
Gansbaai is onlangs verras met ‘n besoek deur Bob Skinstad, Overstrand se Toerisme Ambassadeur en voormalige Springbok rugbyspeler, asook die top-komediant, Marc Lottering.
Op 2 April 2015 het Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie die nuwe sel by die Karwyderskraal-stortingsterrein amptelik geopen. In haar toespraak het sy ondermeer melding gemaak van die suksesvolle onderhandelinge tussen al die betrokke partye en di...
Groot Perlemoenvonds: Op 13 April 2015, omstreeks 22:00 het lede van die MCM patrollie op die R43 naby Donkergat (Soetfontein), Pearly Beach gery. Hulle het op ‘n groot hoeveelheid perlemoen in sakke afgekom. Die perlemoen is deur hulle ...
“Ally Msweli is met ingang van 2 Maart vanjaar as ‘n ‘intern’ tot einde Junie 2015 deur die munisipaliteit aangestel, maar hopelik ook vir die volgende finansiële jaar,” sê Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai ...
“Kyk net daar, ‘n Afrika pikkewyn alleen op die rotse, skakel dadelik vir Wilfred Chivell,” het Anita Botha tydens ‘n wandeling op die nuwe hawemuur gesê. So gesê, so gedaan.
Eddie en Ansie Barnard was onlangs stomgeslaan oor die enorme slak in hulle tuin...
Johan van der Mescht van Franskraal is reeds sowat 35 jaar by silhoeët- en bisley-skyfskiet betrokke. Sy betrokkenheid by hierdie sport het egter nie by skyfskiet as skut geëindig nie.
“Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.” (Ps. 118:24) “Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is.&...
One of the highlights of the club’s year ended on Monday night with the prize giving of our 2015 Photo Competition. The theme of the competition was “Action”.
Alles verander. Drasties en vinnig. Of is dit net die ouderdom? As dit dan ouderdom is, is ek nederig en vreesloos dankbaar; dit is dan die één positiewe verandering...