Tuin van Herinnering
“Die behoefte het ontstaan vir ‘n ‘tuin van herinnering’ waar bome vir afgestorwenes deur diegene wat agtergelaat is, geplant en versorg kan word,” vertel Claudine O’Conner.
“Die behoefte het ontstaan vir ‘n ‘tuin van herinnering’ waar bome vir afgestorwenes deur diegene wat agtergelaat is, geplant en versorg kan word,” vertel Claudine O’Conner.
Gertruida Sophia (Gerda) Wessels (gebore Theart) is op 9 April 2015 in die ouderdom van 77 jaar en 9 maande oorlede. Sy is op 21 Junie 1937 in Malmesbury gebore, waar sy ook grootgeword het en op skool was.
Wat 'n voorreg was dit nie om vir Tannie Gerda in ons lewens te kon hê nie.
Ons innige meegevoel aan Oom Basie Wessels en familie met die heengaan van Tannie Gerda.
Tannie Gerda is verlede Donderdag na ‘n ernstige brein-operasie oorlede en sal met liefde en deernis deur ons almal onthou word.
As ek aan hierdie besonderse vrou dink, kom Spreuke 31 by my op: “As sy praat, is dit met wysheid; As sy leiding gee, is dit met liefde. Haar kinders is trots op haar en haar man bewonder haar.”
Koning Leeu, Neptune (4½), die yslike wit maanhaar leeumannetjie, is maar een van die sowat 9 groot katte wat by Panthera Africa, op Gansbaai se voorstoep, versorg word, asook 3 jakkalse en 3 rooikatte. Wat so besonders is, is dat elkeen &lsqu...
Dit is vanjaar die 5de “Waggelstap”-stap (Waddling) ter ondersteuning van die Afrika pikkewyn, wat elke jaar in Gansbaai begin. Op Maandag, 13 April 2015 het die 16 dapperstappers om 09:00 by die African Penguin and Seabird Sanctuary in K...
"Since early this week NSRI Agulhas volunteers, assisting Cape Nature and SA National Parks, have been involved in the collecting of baby Loggerhead Turtles that have been washing ashore along the Struisbaai and Agulhas coastline.
Volgende op omvattende openbare deelname en etlike jare waarin ingewikkelde uitdagings die hoof gebied moes word wat verskeie wysigings aan die terreinplanne genoodsaak het, is die Ekosentrum by Stony Point ..
On Friday, 10 April 2015 the Overstrand Municipality was host to a ceremony that marked the farewell of outgoing candidates of the Chrysalis Academy Intern Programme..
Wat het geword van daardie ou spioene? Vic Nel wou net ’n normale lewe lei, maar die laaste dae van die apartheidsregering het hom opgesaal met ’n klomp onsmaaklikhede wat sy gesin verwoes het, dinge waarvoor hy nooit om amnestie g...