All Posts

Ontmoeting met Heiliges bekroon

Ontmoeting met Heiliges bekroon

Die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys, wat deel vorm van die jaarlikse belangrike Andrew Murray toekennings  vir die bevordering van die Christelike boek, is so pas aan dr Lisel Joubert vir haar boek Ontmoeting met Heiliges toegeken....

Gansbaai Courant
New car seat regulation

New car seat regulation

The use of a child car seat for all children under the age of three will be compulsory from May 1, 2015. Motorists that have children under the age of three unrestrained in a vehicle will be issued a fine.

Gansbaai Courant
Die water is ysig!

Die water is ysig!

Terwyl die seetemperatuur al vir ‘n paar dae 9 grade was is dit te verstane dat vangste nie van die wonderlikste was nie. Tog is heelwat mooi visse gevang. Nodeloos om te meld, die hotties is spekvet. Daar moes omtrent gesoek word om ‘n m...

Gansbaai Courant
Rolbal nuus (16 April 2015)

Rolbal nuus (16 April 2015)

Op Dinsdag 7 April 201, het Franskraal rolbalklub sy jaarlikse Warric geslote toernooi aangebied.  Hierdie toernooi word jaarliks deur die Warric beleggings groep geborg.  Twaalf spanne van Franskraal rolbalklub het deelgeneem en hul bes pr...

Gansbaai Courant
Uiteindelik vir Birkenheaders

Uiteindelik vir Birkenheaders

Die afgelope naweek (11 April 2015) se weersomstandighede het die boothengelaars van die Birkenhead Boothengelklub uiteindelik geleentheid gebied om op hul kompetisiedag vir ‘n slag onder die blinklywe te woel.

Gansbaai Courant
Gansbaai bars uit nate

Gansbaai bars uit nate

Dis was weer ‘n bedrywige Paasnaweek met vakansiegangers van heinde en verre. Johan Botha van Uilenkraalsmond Vakansie-oord sê ondanks die reënweer wat ‘n rol gespeel het, het hulle veel meer besprekings as verlede jaar geha...

Gansbaai Courant
Gedenkboek Navrae Draai in Amerika

Gedenkboek Navrae Draai in Amerika

Dit is nogal interessant om te sien hoe ontwikkel die gemeenskap hier voor jou op die skerm met die bydraes van gemeenskapsorganisasies oor hul bedrywighede. Dis ʼn gesonde en bedrywige gemeenskap wat sy probleme aanspreek deur saam hand...

Gansbaai Courant
Gesellige wynproe

Gesellige wynproe

Die gereelde maandelikse wynproe-aande van die Gansbaai Wynproegilde se gewildheid het gekom om te bly - dit is nou al oor etlike jare heen bewys.

Gansbaai Courant
25 jaar gelede se hartseer

25 jaar gelede se hartseer

Die hartseer van ‘n tragiese gebeure 25 jaar gelede lê steeds diep in familielede se harte. ‘n Koerantuitknipsel (onbekend) van 2 April 1990 het na 'n grootskaalse soektog verwys, kort na die verdwyning van drie bekwame en ge...

Gansbaai Courant
Flares suspected to be set off mailiciously

Flares suspected to be set off mailiciously

At 20:15, Saturday, 4th April, NSRI Hermanus duty crew were activated following reports of 3 red distress flares sighted at Kleinbaai, between Pearly Bay and Gansbaai.

Gansbaai Courant
Vroulike spioen en manlike dubbelagent

Vroulike spioen en manlike dubbelagent

TITEL : Goue dagbreek OUTEUR: Bets Smith KATEGORIE: Historiese liefdesroman

Gansbaai Courant