Huis E kuier in Gansbaai
“Onlangs was dit die dogters van Huis E in Robertson se beurt om Gansbaai te besoek,” vertel Lukas en Stienie Geldenhuys.
“Onlangs was dit die dogters van Huis E in Robertson se beurt om Gansbaai te besoek,” vertel Lukas en Stienie Geldenhuys.
Die beplande langtermyn-ontwikkeling van De Kelders as ‘n Toeriste-vriendelike kusdorpie, het reeds hewige reaksie deur die inwoners ontlok (Gansbaai Courant, Donderdag, 12 Februarie 2015).
“Aan GOD, die Vader van ons HERE Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.” (1Pet. 1:3)
Fotografie was ‘n suinige luukse in my kinderdae. Die boks-kamera wat iewers diep in ‘n kas in ons huis weggesteek was, is net by baie spesiale geleenthede uitgehaal. As gevolg daarvan was daar seker maar een keer per jaar – i...
“Pearly Beach NG Kerk se jaarlikse basaar verlede Saterdag was ‘n reuse sukses,” vertel Petrus du Preez, sameroeper. “Die opkoms en die ondersteuning van die publiek, ongeag die reënweer, was ongelooflik.
“Ek het ‘n gulde geleentheid gesien om fondse vir die dorp in te bring en terselfdertyd fondse in te samel vir BARC se broodnodige bouwerk voordat die koue winter ons tref,” vertel Adri Nel van For Pets Sake Doggy Parlour in Belvill...
Daar is heel paar silwervis gevang, en dit lyk asof onder hulle sommer heelwat oulywe was. Dan is daar ook (vanaf ‘n ander boot) ‘n hottie gevang wat, so sweer my informant, baie na aan ‘n volle twee kilo moet wees.
The 5th annual Penguin Promises Waddle for a Week will be taking place from 13 to 18 April 2015. The group of Waddlers will be setting off from the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) in Gansbaai, walking their way to Simon’s Town......
Dirk Lourens, Gansbaai munisipaliteit se Senior Superintendent: Elektrotegniese Dienste, kan nie net met elektrisiteit werk nie - hy is al vir die afgelope 25 jaar ‘n aktiewe en gesoute varswaterhengelaar, met vele toekennings, soos onder ander...
Die Sondagliga 20/20 finaal is tussen Napier en Gansbaai beslis.
Twee huisrowers het Donderdag 'n jong man (25) oorval en met 'n pistool teen die kop gedreig.