Franskraler wen Spogmotor
“Wat die verrassingsaspek nog groter gemaak het, is dat ek en my eggenote, Angeline, gedurende ons gesamentlike diensjare van 71 jaar by Telkom...
“Wat die verrassingsaspek nog groter gemaak het, is dat ek en my eggenote, Angeline, gedurende ons gesamentlike diensjare van 71 jaar by Telkom...
Vakansietye en langnaweke se welkome besoekers, asook inwoners, bevind hulself ongelukkig altyd in frustrerende verkeersopeenhopings by die 4-rigtingstoppe voor die munisipale-kantore en die Great White Junction sentrum, asook by die kruising na d...
Die afgesaagde voorpunt van 'n .303 geweer se loop is tydens 'n visentering deur die polisie in 'n huis in Blompark gevind.
Grootbos Private Nature Reserve delights in being finalist in three categories of the “WE ARE AFRICA INNOVATION AWARDS 2015”.
Cape Whale Coast received an “Award of Excellence" as "Best Local Destination 2015" at the 2015 Cape Getaway Show held at Lourensford Wine Estate 13 - 15 March. Over 15,700 visitors were exposed to the Overstrand Municipality bra...
Song of the Silver Screen will be performed by the popular Stanford Jazzfordian group at RAKA wine estate during the April School holidays.
Saterdagoggend, 28 Maart 2015, was die altyd bekkige Annatjie Liebenberg vir die eerste maal in haar 70-jarige bestaan vir 'n paar oomblikke spraakloos...
Gedurende 2014 is 'n intensiewe projek deur die Gansbaai Sakekamer onder leiding van hul voormalige voorsitter, Fanie Bothma...
It is holiday time again and we extend a warm welcome to all visitors to Gansbaai, the natural adventure destination.
‘n Groep dogters (12-14 jariges) van Gansbaai Primêr is onlangs genooi om ‘n 7-weekse “Female Empowerment Programme”, aangebied deur Football Foundation, by te woon.
The Minister for Transport and Public Works, Mr Donald Grant, joined me on a walkabout visit to the Cape Town Station to launch the Open (the) Windows Campaign ahead of World TB Day last Tuesday.
“Ons wil graag vir een van ons inwoners, Tannie Jenny Dempster baie gelukwens met haar 74ste verjaardag op Maandag, 30 Maart,” skryf Eva Büchner van Huis Breda Versorgingshuis.