Vrede begin met 'n glimlag
“Die Bietoubossers het die gaste in ‘n gees van ‘vrede met ‘n glimlag’ deel die komende Paasfees gemaak met die dek van tafels op ‘n interessante wyse met paaseiers en paashase,” vertel Elizma de Lange ...
“Die Bietoubossers het die gaste in ‘n gees van ‘vrede met ‘n glimlag’ deel die komende Paasfees gemaak met die dek van tafels op ‘n interessante wyse met paaseiers en paashase,” vertel Elizma de Lange ...
Gansbaai Fotografieklub se lede het lankal nie meer nodig om hulself te bewys nie - tog meen hulle, asook nuwelinge, dat daar steeds met elke byeenkoms meer van die kuns van fotografie geleer word.
On the 20th of March we experienced a new moon in South Africa, nothing unusual in that, except it coincided with the moon being in close proximity to the Earth, a mere 357 583 km.
At the council meeting held in the Banqueting Hall on Wednesday, 25 March 2015, Mayor Ald Nicolette Botha-Guthrie thanked all staff members of the Overstrand, councilors, stakeholders, assisting municipalities and the broader community for the role p...
“Dis 'n dom vraag! Wat jy saai, kom nie tot lewe tensy dit eers sterwe nie.” (1 Kor. 15:36) “want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.” (Fil. 1:21)...
“Die o.m.G.e.e. Puren Bedieninge te Pearly Beach het op 14 Februarie 2015 ‘n gesellige en interessante Bybelse Ete aangebied,” vertel Deon de Kock.
ER24 attended to transport-related incidents that resulted in over 23 fatalities over the weekend.
Vele vorige berigte sal bevestig dat Uilkraal Buurtwag sonder twyfel as ‘n voorbeeld vir Buurtwagte kan dien. “Uilkraal Buurtwag is gestig omdat misdaad, inbrake (±40 per maand) en diefstal handuit geruk het,” vertel Paul ...
Gaan mense na ‘n dokter toe omdat hulle siek voel, of omdat hulle bang is dat hulle dalk mag siek wees of dalk nog op pad is om siek te word?
Die twee kore van die NG-gemeente en die VGK-gemeente het weer eens gewys waartoe ons plaaslike kore in staat is.
“Ek skaam my nie om te sê dat ek trane tydens hierdie diens afgevee het nie,” het ‘n manlike gemeentelid na afloop van ‘n lofdiens deur ‘n groep blindes in die Pretoriussaal gesê.
Agricultural associations and commodity organisations established a unity forum for the Western Cape organised agricultural sector in Paarl on Monday 23 March to bring about one voice for the collective interest of the broader agricultural sector ...