All Posts

Green Futures students off to UK

Green Futures students off to UK

Three of our students at the Grootbos Green Futures Foundation College will embark on the adventure of a life time at the end of March when they board a plane for the very first time to participate in experiential training at the Eden Project in Corn...

Gansbaai Courant
Franskraal Rolbalnuus (2 Aprilf 2015)

Franskraal Rolbalnuus (2 Aprilf 2015)

Die Besigheidsliga, wat oor die afgelope sewe weke gestrek het, het op Woensdag 25 Maart tot 'n einde gekom.

Gansbaai Courant
Radio Kommunikasie

Radio Kommunikasie

Plaaslik word kanaal 71 op VHF gebruik veral by die Kleinbaai sleephelling.

Gansbaai Courant
Diefstal uit bote

Diefstal uit bote

Weer eens is ‘n boot gestroop. Wat gaan aan? In ‘n naburige dorp is so iets ongekends en die mense se bote staan buite sonder dat ‘n vreemde hand daaraan raak.

Gansbaai Courant
Gansbaai Bystaan Seereddingstasie

Gansbaai Bystaan Seereddingstasie

Dit is vir my baie onaangenaam om aan te kondig dat genoemde stasie op 31-03-2015 gesluit is.

Gansbaai Courant
Die blikkie gedoente

Die blikkie gedoente

Die feit dat daar makriel te vang is is nie meer juis nuus nie, hoewel dit die ouens wat nog nie die kans waargeneem het nie, ‘n geleentheid bied om nou so te maak. En dis al asof die makriel so bietjie groter is. En boonop is die hotties spekv...

Gansbaai Courant
Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Daar is min tennisklubs in die land wat nog met trots kan sê dat hulle 'n aktiewe lid op die ouderdom van 80 het.

Gansbaai Courant
Gewoonte misdadiger vas

Gewoonte misdadiger vas

Rodney Adendorf (25) is op Donderdag, 19 Maart 2015 om 23:00 gearresteer en het Maandag in die Hermanushof verskyn.  Hy was sedert Januarie uit op borgtog vir 6 inbraaksake waarmee hy in Blompark verbind word. ‘n Lasbrief is daarna vir ...

Gansbaai Courant
Fynbos Trail voted Best Adventure Destination 2015 at Getaway Show

Fynbos Trail voted Best Adventure Destination...

We had a great weekend at the 2015 Getaway Show at Lourensford. After many months of preparation we launched our new cycling slack packing trail, Cycle Down South at the Show.

Gansbaai Courant
Smousarea opgradering

Smousarea opgradering

Die informele handelsterrein in die omgewing van die vierrigting stop by die industriële gebied van Gansbaai het 'n geweldige gedaanteverwisseling ondergaan.

Gansbaai Courant
BARC spog met Nuwe Bakkie

BARC spog met Nuwe Bakkie

“Baie dankie aan Jan van Tonder van J & A Paneelkloppers in Gansbaai wat ons bestaande bakkie so pragtig oorgedoen het.

Gansbaai Courant