Vlytige vingers aan die brei
Die DA Gemeenskapsprojek, Winterwarmte, is steeds goed bedrywig. “Gansbaai se dames is vlytig aan die brei om te verseker dat kleuterhartjies warm gaan klop die winter,” sê rdl Riana de Coning.
Die DA Gemeenskapsprojek, Winterwarmte, is steeds goed bedrywig. “Gansbaai se dames is vlytig aan die brei om te verseker dat kleuterhartjies warm gaan klop die winter,” sê rdl Riana de Coning.
Die 82ste VLVK Sirkel Overberg konferensie is op 18 Maart 2015 te Caledon gehou...
‘n Bottelneus Dolfyn met ‘n erge besering voor sy dorsale vin is op 10 Maart 2015 deur Marine Dynamics gewaar.
Gansbaai Primêr se leerders is onlangs tydens twee geleenthede met leersame opvoerings bederf. Eers was dit die Dept van Rampbestuur wat veiligheidswenke rakende brande en vloede by wyse van ‘n toneelstuk aan Gr R-7 leerders oorgedra het....
Die makriel wat die afgelope naweek nog klopdisselboom geloop het was die teiken van ‘n heel paar bote. By Joubert se Dam het die aasvis skole gemaak en kort-kort was daar ‘n geraas soos hulle moes padgee vir, waarskynlik die makriel....
SAMSA Mariene Kennisgewing nr 4 van 2015 bepaal dat vanaf 1 Julie 2015 genoemde radios nie meer deel van ‘n boot se veiligheidstoerusting gaan wees nie.
“Die nuutaangestelde SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte vir Gansbaai is Norman Kemm,” sê Koos de Kock, SADSAA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte.
Die aanvallige blondekop sakevrou was nog die een oomblik op die boonste vloer in haar slaapkamer, en toe hulle weer kyk het sy spoorloos verdwyn. So sê twee bronne wat voor verlede Saterdagnag deel was van ‘n operasie om perlemoensmok...
Op Vrydagaand, 18 Maart 2015 het die Westelike Provinsie Hengel Vereniging sy lede beloon vir hul prestasies gedurende die 2014 hengeljaar.
Die afgelope maande lyk my werkstafel asof ʼn orkaan dit getref het, maar stadig maar seker word die een hoop kleiner en die hoofstukke op die rekenaar word meer.
Taurus Chemicals Cape Kelp (Pty) Ltd het op 13 Maart 2015 geskiedenis gemaak met die oorhandiging van 26% van die maatskappy se belange aan hulle swart werknemers.