All Posts

Skietklub nuus (19 March 2015)

Skietklub nuus (19 March 2015)

Gansbaai se op-en-wakker Pistoolskietklub is steeds op Saterdagoggende bedrywig, ook met so ‘n ou vleisiebraai tussendeur - wie kan dan nou op ‘n nugter maag die teikens tref?

Gansbaai Courant
Pannekoek familiedag

Pannekoek familiedag

Dit was weer tyd vir die weeklikse Woekermark-Vrydag in die Pretoriussaal. Die pannekoek-afdeling, so ook die Woekermark, het normaal begin funksioneer, maar toe word dit ‘n Swart-familiedag.

Gansbaai Courant
Spencerstraat 13

Spencerstraat 13

Die boek, Spencerstraat 13, is op ‘n ware lewensverhaal van die skrywer, Frank Wolmarans van Franskraal se vader gebaseer...

Gansbaai Courant
Oud Polisiebeamptes kuier saam

Oud Polisiebeamptes kuier saam

Die Bond van Oud-Polisiebeamptes Overstrand wat in 2010 gestig is en waarby etlike Gansbaaiers ingesluit is, het onlangs weer ‘n vergadering en ‘n gesellige funksie in die NGK se Kleinsaaltjie gehad...

Gansbaai Courant
LitNum Toekennings

LitNum Toekennings

Laerskool Gansbaai was weer eens die trotse ontvanger van nie net een, maar 3 toekennings by die Overberg Onderwysdistrik se LitNum Toekenningseremonie gehou in Caledon op Donderdag, 5 Maart 2015.

Gansbaai Courant
Koue water en vis is nie pelle nie

Koue water en vis is nie pelle nie

Watter vis daar is? Die “gewone” is maar altyd daar, en nou word bedoel die vis wat normaalweg so tussen die goeie tye gevang word. Weens die weer is die water op die oomblik hier om en by die 11, 12 grade  --  en dit is beslis ...

Gansbaai Courant
Kleinbaai Classic Hengelkompetisie

Kleinbaai Classic Hengelkompetisie

 “Kleinbaai Classic Hengelkompetisie en omgee-groep maak weer so,” sê Carel Stander, organiseerder van die jaarlikse Kleinbaai Classic Hengelkompetisie.

Gansbaai Courant
Wrede Moord

Wrede Moord

Op Woensdag, 4 Maart 2015 omstreeks 21:40 is ‘n 55 jarige man, Mziwosolo Lawrence Vuka, aangeval en op ‘n wrede wyse deur 4 mans met stokke bykans papgeslaan, wat kort daarna tot sy dood in Hermanus Hospitaal gelei het. Die tragedie he...

Gansbaai Courant
Verwoestende brande

Verwoestende brande

Die verwoestende brande die afgelope tyd het alle gemeenskapslede se aandag vasgevang. Enorme skades is oral aangerig. Gansbaai Courant het ‘n volledige mediaverklaring van Overstrand Brandweer ontvang, waarvan ‘n verkorte weergawe hie...

Gansbaai Courant
Fires in Overstrand

Fires in Overstrand

Lester Smith, Chief Fire Officer responds on fires in the Overstrand from Saturday, 28 February until Sunday, 08 March 2015...

Gansbaai Courant
Besigheidsroof

Besigheidsroof

Op Sondag, 8 Maart 2015 omstreeks 14:00 is ‘n winkel, Sr Chin, oorkant Midas in Hoofstraat beroof. Die eienaar van die winkel was in die winkel toe ‘n onbekende man haar nader en versoek om ‘n hamper aan hom te verkoop. Sy het di...

Gansbaai Courant