Female assisted from cave at De Kelders
Jean Le Roux, NSRI Hermanus duty coxswain, said: "At 19h00, Sunday, 08th March, NSRI Hermanus duty crew were activated following a call for assistance at a popular cave site at De Kelders, Hermanus.
Jean Le Roux, NSRI Hermanus duty coxswain, said: "At 19h00, Sunday, 08th March, NSRI Hermanus duty crew were activated following a call for assistance at a popular cave site at De Kelders, Hermanus.
Donderdag, 5 Maart 2015 was nie vir Gansbaai se bekende algemene praktisyn, dr Christo Barnard, ‘n goeie dag nie. Hy het soos gewoonlik vroegoggend gaan fietsry om vir oulaas oefening vir die Argus-Fietswedren in te kry, waaraan hy eerskomen...
Die gemeenskap word daarop gewys dat hulle hul vuurwapenlisensies, asook hul bevoegdheidsertifikate moet nagaan om sodoende vas te stel of dit nie al verval het nie...
Met die Anglo-Boereoorlog op hande, loop Catriona Fraser, 'n jong meisie uit die Kaapkolonie se grensdistrikte, weer vir Rudolf Dreyer van die buurplaas raak...
Gansbaai Wynproegilde se eerste wynuitstappie het op Vrydag, 27 Februarie 2015 plaasgevind - en soos altyd is dit terdeë geniet.
“Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade. Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die HERE soek, bly wees. Soek hulp en beskerming by die HERE, soek gedurig sy teenwoordigheid.” (...
In die knusse holte van my grootword-dorp het die forse Koos Lourens vir jare lank ‘n winkeltjie gehad. Koos Jood, het hulle hom ook genoem, want van kibbel oor pryse kon niemand hom iets vertel nie...
Die reeds bekende Ikamva vir Jeugontwikkeling, ‘n Rekenaarsentrum en Naskoolse aktiwiteite het vanjaar hul 10de verjaardag met ‘n prestige funksie in die Blompark Gemeenskapsaal gevier.
Gansbaai Sakekamer bestaan sedert 1999 - dus alreeds 16 jaar. Die afgelope 10 jaar was dit my voorreg om die Voorsitter te wees...
Die hare het weer op Saterdag, 28 Februarie 2015 vir Kansa “gewaai” en dié wat nie “gewaai” het nie, is gekleur.
Die immergewilde Skemerstap ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is vanjaar op Woensdag, 4 Maart 2015 aangebied.