Gholfnuus (12 March 2015)
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg old chap..
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg old chap..
Die Wes-Kaapse Skole Atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek op Saterdag, 7 Maart aangebied. Twee van ons atlete, Niveena Jantjies en Fiona Fourie het deelgeneem en het die volgende pragtige prestasies behaal:
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle onoorwonne rekord in die Overberg 20/20 Sondag liga behou deur Napier Krieketklub met 7 paaltjies op hul tuisveld te klop.
‘n Paar jaar terug is daar by die verantwoordelike liggaam (“slip”-komitee) voorgestel dat die ingang by Kleinbaaihawe so verander word dat dit veiliger is om daar die hawe binne te vaar...
Saterdag, 7 Maart, is die laaste wedstryd van die gemengde liga gespeel. Ons Gansbaaispan het hier op ons tuisbane teen Bonnievale gespeel.
Gansbaai Primêr se top-atlete by die WP Atletiekbyeenkoms te Coetzenberg..
Sandrie Wessels van Perlemoenbaai het maar sowat 3 jaar gelede met varswaterhengel kennis gemaak, maar het lankal reeds bewys sy kan haar “vrou kan staan” agter die visstokke vir Suid-Kaap.
Die geskiedkundige African Penguin & Seabird Sanctuary (APSS), ‘n inisiatief (en droom) van Wilfred Chivell, is op Donderdag, 26 Februarie 2015 amptelik deur die Minister van Toerisme, Derek Hanekom, en Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie, Ov...
The African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) was opened in Gansbaai on the 26th February 2015, marking a monumental milestone for the conservation of the African penguin and other marine birds in the Overstrand region of the Western Cape....
Elsabé van der Merwe, ‘n bekende gesig by Kleinbaai Superette, het vele redes tot groot dankbaarheid. Sy was verlede Dinsdag, 3 Maart 2015, op pad na Stanford om haar seun, Alec, se Opel Corsa Light terug te neem.
'n Verwoestende veldbrand het Dinsdag-middag in die omgewing van Avilla-plaas naby Pearly Beach ontstaan.
“Dit is verskriklik lekker dat die lesers vir my sê ek doen iets reg!” was Chanette Paul se woorde pas ná sy gehoor het die publiek het vir die derde keer in ’n ry die Lekkerlit-prys aan haar toegeken.