Trotse 40 Jaar
Om vir 40 jaar vir dieselfde instansie te werk en deurgaans gelukkig te wees, is ‘n voorreg wat almal nie te beurt val nie...
Om vir 40 jaar vir dieselfde instansie te werk en deurgaans gelukkig te wees, is ‘n voorreg wat almal nie te beurt val nie...
“Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te an...
“Om voort te bou op ‘n droom”, is die passievolle wens van Lynette van Wyk van Gansbaai. “Ek is dankbaar dat die Here iemand met Staci se talente hier in Gansbaai oor my pad gestuur het om met my droom oor kinderdansers ...
“Nadat julle die eerste suikerkunsskepping gemaak het, sal die ‘gogga’ julle byt en sal julle ‘op vlerke vlieg’, want enigiets kan uit suiker gemaak word,” het Tess du Toit, kursusaanbieder vir Suikerkuns ges...
Kleinbaai See- en Teekring se dames het hulle jaar op Woensdag, 4 Februarie 2015 met ‘n gesellige “soortvan” modeparade afgeskop.
Op die klein, swart en wit argieffoto met die gekartelde randjie staan ek en Sus langs die amandelbom in ons agterplaas om die gebeurtenis van ons eerste langbroeke te verewig.
“Ek is net Johan, maar op skool is ek ‘Perd’ genoem,” vertel Johan Coetzee van Naledi Uitgewers...
Die 163ste herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip is vanjaar weer deur Gansbaai Toerisme gereël en ‘n goed-georganiseerde program is op 25 en 26 Februarie 2015 suksesvol aangebied.
Wyle Dr Johan (“Rob”) Willem de Villiers is op Donderdag, 19 Februarie 2015 in die ouderdom van 69 jaar oorlede. Johan is in Gansbaai gebore en het hier grootgeword en skoolgegaan en het later jare ook as onderwyser hier opgetree.
When we are left in the dark, as has often been the case of late, the night sky looks particularly spectacular. At this time of the year, in late summer, the constellation of Orion is right above us in the evening.
On Friday, 13 March, the Civic Auditorium's stage will yet again belong to pianist Spencer Myer from the USA...
Vele hawe-wandelaars en besoekers aan Gansbaai se nuwe hawemuur moes al gewonder het oor die 33vt Dean Catamaran seiljag, Stella Maris, wat al vir sowat 10 jaar roerloos daar vasgemeer is - behalwe wanneer die storms woed.