Haaiboottragedie-span mag appelleer
Die eienaars van die haaikykboot, Shark Team van White Shark Projects, het op Maandag, 23 Februarie 2015 verlof tot appél ontvang in die hofuitspraak teen hulle.
Die eienaars van die haaikykboot, Shark Team van White Shark Projects, het op Maandag, 23 Februarie 2015 verlof tot appél ontvang in die hofuitspraak teen hulle.
Die prettige Skemerstap wat jaarliks deur Gansbaai se Goue Gande ten bate van Herberg-aan-See aangebied word, is op hande...
“Jy moet nie te veel aanlas nie, ek is ‘n ervare skipper en kan nie glo dit het met my gebeur nie - ek wil nie eers my gesig in die dorp wys nie!” vertel De Wet Giliomee terwyl hy oor sy omgeslane boot praat.
Die Overberg Houtdraaiers Ass het ‘n naam verandering ondergaan en sal in die toekoms bekend staan as die Overstrand Houtdraaiers Gilde...
“Tannie Glenda Kitley, Gansbaai Toerisme se Bestuurder, het vir my gevra of ek nie jongmense kan kry sodat ons ‘n Gansbaai Jeugklub op die been kan kry nie,” vertel Elzaan van Lill.
Dekades gelede staan ek saam met my ma en ander familie by die hekkie van ‘n kerk en kyk na die bruid en bruidegom wat so pas buite die deur verskyn het.
Dit was die interesante tema van Gansbaai Fotografieklub se onlangs tema-foto’s wat tydens hulle byeenkoms vertoon is - en dit was nie net mense se kop en skouers wat afgeneem is nie - daarvoor is die klub se fotograwe heeltemal té oorsp...
The Flower Valley Early Learning Centre has been awarded the Platinum Award for its involvement in the Eco-Schools Programme.
“Ek hou ‘n papiertjie vas…in ou Gansbaai taal het die stukkie papier ‘n naam gehad - dit is jou voldaantjie en in die Tweetalige Afrikaans-Engels Woordeboek word dit as content, satisfied, paid, receipt vertaal,” ...
Ek staan nou eendag en kyk na die gewerskaf in die Gansbaai hawe. Half vergete tussen al die onooglikhede staan ’n kalksteen geboutjie van vanmelewe.
“Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie.&nb...
By hierdie byeenkoms het Joy Hans ‘n 1ste plek in die 80m losgehardloop en Fiona Fourie het ‘n 1ste plek in Hekkies en ‘n 2de plek in die 100m verower.