Boland Byeenkoms, Paarl
Die leerders op die meegaande foto is opgeneem in die Suid-Boland Atletiekspan...
Die leerders op die meegaande foto is opgeneem in die Suid-Boland Atletiekspan...
Baie geluk aan ons twee Boland-atlete, Fiona Fourie (75m Hekkies 0/13) en Niveena Jantjies (Spiesgooi 0/12)...
Gansbaai Primêr se atletiekpresteerders, met voor vlnr Shanique Baardman, Vasti Pietersen, Shane Gouws en Shamonique Malgas...
Op Saterdag, 21 Februarie, het die span van Gansbaai na Montagu gereis vir ons 4de wedstryd van die seisoen.
Nou die dag geluister na ‘n skipper wat vertel het hoe die dag op sy boot verloop het. Dit was toe die makriel geloop het en so enkele van die snoekies tussenin gevang is.
“Die maandelikse hengelkompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op ons kalender en, indien die weervoorspelling soos vir verlede Saterdag, nie so gunstig blyk te wees nie, is heelwat hengelaars byvoorbaat skepties oor hul verwagte vangste,...
Chaos het verlede Sondag, 22 Februarie 2015 op die R43 naby Stanford losgebars. Aldus die mediaverklaring hierna, was daar ‘n struweling tussen twee persone, waarna een persoon op die toneel, as gevolg van ‘n meswond, gesterf het. ...
My mond is figuurlik soms net té groot. Ek praat soms net té vinnig. Tog kom daar tye in ‘n mens se lewe dat dit ‘n bate kan wees.
“ 'n Psalm van Dawid. Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, HERE? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk? Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring?” (Ps. 13:1,2)
“Ondanks minder inskrywings as gevolg van nog ‘n MTB Bergfietswedren elders, was vanjaar se wedren wat deur die Gansbaai Lionsklub aangebied is...