Gansies se Nuwe Jaar
De Kleine Gansies Kleuterskool se Nuwe 2015 hou vele nuwighede in...
De Kleine Gansies Kleuterskool se Nuwe 2015 hou vele nuwighede in...
Wanneer ‘n top-leerder genooi word deel te wees van ‘n Akademiese Prestasietoer oorsee, vlam die trots hoog, maar wanneer daar na die enorme kostes gekyk word, sak enige mens se moed tot diep in die skoene.
“Ons is sommer ‘n groep vriende met ‘n verskeidenheid van interessante motors wat gereeld op Vrydae iewers by ‘n restaurant bymekaarkom om gesellig te verkeer en saam te eet,” vertel Barry Johnson, eienaar van Coff...
Dis nie aldag dat die bewarings-aktivis, Wilfred Chivell, onkant gevang word nie, maar dít is presies wat onlangs in die Kaap gebeur het.
Die absolute noodsaaklikheid van sigbare en duidelike straatnommers by wonings, asook besighede, is onlangs weer eens tydens Wykskomitee-vergaderings beklemtoon, nadat ‘n artikel daaroor ook in die Desember Nuusbrief van die Overstrand Munis...
Kaptein FC van Wyk (Korporatiewe Kommunikasie: SAPD Wes-Kaap), meld dat ‘n 26-jarige verdagte op Maandag, 16 Februarie 2015 met perlemoen ter waarde van sowat R1m in Somerste-Wes aangekeer is.
Inbrake deur rondlopers in De Kelders het die afgelope tyd toegeneem - blatant gedurende die dag. Gansbaai SAPD rig weer eens ‘n waarskuwing dat veiligheidshekke en dies meer te alle tye gesluit moet bly en dat ag geslaan word op rondlopers ...
Die nuwe embleem-ontwerp is Gansbaai Toerisme Buro se eerste stap in die 2015 bemarkingsveldtog - “Trots / Proudly Gansbaai”...
Op Saterdag, 7 Februarie, het ons liga-span op Worcester teen 'n gekombineerde span van Ceres, KoueBokkeveld en Worceley gespeel.
Wat saak maak en wat van belang is is die loop van die makriel die afgelope naweek. Wie soek dan nou die klein snoekies wanneer jy hierdie vis kan vang? En dis glad nie klein goedjies nie.
Op Woensdag 4 Februarie, het ons plaaslike Besigheidsliga 'n aanvang geneem. Agtien spanne neem hieraan deel...