Inwoners ontstoke …
Die gemoedere het hoog opgevlam in ‘n volgepakte munisipale raadsaal tydens ‘n openbare vergadering op 9 Februarie 2015 rakende die beplande ontwikkeling van De Kelders as ‘n toerisme-aantreklikheid. Die vergadering het ten doel ...