All Posts

In Memoriam - Willa Clifton

In Memoriam - Willa Clifton

Wilhelmina (Willa) Clifton (gebore Swart en voorheen Compion) is op 9 Februarie 2015 in die ouderdom van 84 jaar oorlede.

Gansbaai Courant
Het die nekbreek wel 'n doel?

Het die nekbreek wel 'n doel?

Die afgelope naweek het dinge skielik verander toe snoekies, makriel, mooi hotties, roman en PW’s aan die byt gegaan het en vir ‘n genotvolle dag op die see gesorg het...

Gansbaai Courant
Red Tide Detected on West Coast

Red Tide Detected on West Coast

The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) is currently monitoring an algal bloom detected on the West Coast and has dispatched its scientists to the area to assess its extent and scope. 

Gansbaai Courant
Huis in brand verwoes

Huis in brand verwoes

 “Ek het nog sonder skoene en net met die klere wat ek aanhet gesit en wag om na my lieflingsport, krieket, op TV te kyk, maar toe ek my weer kom kry toe sit ek by die Ramsauers op hulle stoep en kyk hoe brand my huis af,” vertel ...

Gansbaai Courant
Spoedige herstel vir Francois

Spoedige herstel vir Francois

Francois de Jongh, uitgewer en eienaar van Gansbaai Courant, is onverwags op 23 Januarie in die Vergelegen Mediclinic opgeneem waar hy ‘n ernstige longoperasie ondergaan het.

Gansbaai Courant
Pou kom kuier

Pou kom kuier

Hierdie pou het doodluiters, saam met ‘n spannetjie fisante, by Francois de Jongh van Gansbaai Courant se woning in De Kelders aangekom...

Gansbaai Courant
Die Bron se nuwe Skoolhoof

Die Bron se nuwe Skoolhoof

 “My persoonlike visie is om kwaliteit onderwys aan alle leerders te voorsien sodat elkeen van hulle tot volle potensiaal as volwassenes sal kan ontwikkel,” sê Laerskool Die Bron in Stanford se nuutaangestelde skoolhoof, Lionel...

Gansbaai Courant
Ontmoet Toerisme se Maureen

Ontmoet Toerisme se Maureen

Maureen Valentine (43) was die suksesvolle kandidaat in Gansbaai Toerisme se siftingsproses om permanent as Inligtingsbeampte aangestel te word.

Gansbaai Courant
Sakekamerprojek

Sakekamerprojek

Een van ons lede het reeds van die Ex-change program gebruik gemaak, terwyl nog twee binnekort sal gaan...

Gansbaai Courant
 Basiese kamerahantering

Basiese kamerahantering

 “Dit is belangrik om te onthou dat fotografie nie ‘n kuns is nie….dit is kuns,” het Clive Bailey, ‘n Bestuurslid van Gansbaai Fotografieklub...

Gansbaai Courant
Wynsmaak wat lank agterbly

Wynsmaak wat lank agterbly

“As julle wil weet wat beteken die uitdrukking, ‘n ‘lang wyn’, moet julle weet dit is wanneer die smaak van die wyn langer in die mond agterbly as ander wyne,” het Erhard (Erkie) Roothman...

Gansbaai Courant