Rolbalnuus (29 Jan 2015)
Die afgelope Saterdag, 24 Januarie, het Franskraal rolbalklub weer 'n baie suksesvolle geborgde ope driespel kompetisie aangebied. Ons borg vir die dag was Boland Makelaars.
Die afgelope Saterdag, 24 Januarie, het Franskraal rolbalklub weer 'n baie suksesvolle geborgde ope driespel kompetisie aangebied. Ons borg vir die dag was Boland Makelaars.
Dit is ‘n bestiering dat ons die ongeluk oorleef het en ons kan dankbaar wees om nog te lewe,” sê konst Ronel Pieterse van Gansbaai SAPD. Ronel en haar kollega en vriendin, konst Renata Sauls, asook laasgenoemde se twee seuns, Fe...
Tydens die onlangse “moeilike” weersomstandighede, het vissersbote weer getoon dat hulle saamstaan in noodgevalle...
Oud-inwoners van Gansbaai, Jaco en Suné Boshof, het die afgelope naweek groot skade gely.
Gansbaai Fotografieklub het 2015 op ontspanne wyse aangepak. Tydens die eerste byeenkoms op Maandag, 19 Januarie 2015...
Met verwysing na vele navrae rakende Kobus du Toit van Vleispaleis se toestand, kan hiermee bevestig word dat dit onder omstandighede goed met hom gaan, maar dat ‘n lang pad van herstel op hom wag.
"Dit is die oudste motor wat ek al ingesleep het," het Kenny van Rensburg van L+S Motors in verwondering gesê.
Dat Paul Knoetze van Franskraal ‘n Koekoek Foendi is, is ‘n feit, maar dis maar ‘n klein deeltjie van die ware horlosie- en meganiese kennis waaroor hy beskik.
From all accounts Gansbaai experienced a wonderful season. The town was buzzing with a happy holiday feeling, everyone enjoying themselves while also supporting the businesses.
Dit mag snaaks klink, maar hier word na die Scattered Links, Overberg Chapter verwys wat hul motorfietse in die rigting van die Gansbaai Elim Huis laat dreun het...
“Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak.” (Mark. 10:13)...