Fiela of Elias?
‘n Nuwe skooljaar het so pas afgeskop met derduisende kindertjies wat vir die eerste keer ‘n formele skooluniform aangetrek het...
‘n Nuwe skooljaar het so pas afgeskop met derduisende kindertjies wat vir die eerste keer ‘n formele skooluniform aangetrek het...
“Baardskeerdersbos Huiseienaarsvereniging het hul 10de Algemene Jaarvergadering gedurende Desember 2014 gehou,” vertel Helena Swart, voorsitter...
On the occasion of the AGM on 17 December, a summary of the 2014 activities of the Pearly Beach Conservancy was presented by the Committee Chairman in an engaging slide presentation.
“He made the stars to shine, He made the rolling sea, He made the mountains high, and He made me,” lui die eerste gepaste Engelse loflied wat gesing is, met die eerste Afrikaanse loflied, ewe gepas...
As the school holidays draw to a close the National Sea Rescue Institute has looked at the drowning statistics from the NSRI stations around the country...
Kennis kan nou reeds geneem word van Gansbaai Lions se jaarlikse en gewilde Lighuis tot Lighuis Bergfietswedren. Vanjaar vind dit plaas vanaf Saterdag, 7 Februarie 2015 tot Sondag, 8 Februarie 2015.
Die weer, soos meeste van ons weet, is nie meer ‘n goeie aanduiding van hoe toestande op die see sal wees nie en dit veroorsaak dat om die boot in die see te kry ‘n gewaagde storie word aangesien jy onseker is van omstandighede.
Franskraal Rolbalklub beplan om weer met hul gewilde jaarlikse Besigheidsliga Toernooi in Februarie 2015 af te skop.
“Die Gansbaai Sakekamer het 20 Desember 2014 weer ‘n jaarlikse golfdag aangebied - en dit was weer eens ‘n wenner,” sê Jorine van der Merwe, Sakekamer Bestuurslid.
Die munisipaliteit se vuilgoedverwyderingsvragmotor het verlede Woensdagoggend in 'n riooltenk vasgeval.
Volgens mediaberigte het Pres Jacob Zuma op 17 Desember 2014 gesê dat die regering verbind bly om energiesekerheid vir die land te verseker deur middel van die kernkragbouprogram wat 'n integrale deel van die land se energiemengsel vorm....