All Posts

Spikkels ernstig beseer

Spikkels ernstig beseer

Kobus (Spikkels) du Toit, eienaar van die bekende Vleispaleis, het vriende groot laat skrik met die ernstige motorfietsongeluk waarin hy op Donderdag, 8 Januarie 2015 om ±08:00 betrokke was en ernstig beseer is. Sy linkerbeen se skeengedeel...

Gansbaai Courant
Bo 80% prestasies

Bo 80% prestasies

Twee vriende, Monique Scheepers en Johann Truter, is trotse matrikulante van Hoërskool Hermanus...

Gansbaai Courant
Kovsies raap Academia topstudente op

Kovsies raap Academia topstudente op

Die Universiteit van die Vrystaat het vir ‘n tweede keer een van Gansbaai Academia se topstudente “opgeraap” - weer eens met ‘n volle studiebeurs.

Gansbaai Courant
Trotse Oupa en Ouma

Trotse Oupa en Ouma

Hennie en Ton Muller van Gansbaai is sommer baie trots op hul kleinseun, Jacques Beukes (18) van Potchefstrroom.

Gansbaai Courant
Babs sluit inbrekers in motorhuis toe

Babs sluit inbrekers in motorhuis toe

Dit gebeur nie aldag dat ‘n 75-jarige dame twee inbrekers in haar motorhuis toesluit om gearresteer te word nie.

Gansbaai Courant
Cool Kids onder nuwe eienaarskap

Cool Kids onder nuwe eienaarskap

 “Om ‘n kind in sy/haar totaliteit te ontwikkel sodat hy/sy in ‘n goed aangepaste en verantwoordelike volwassene kan ontwikkel,” lui Cool Kids Voorskoolse Kindontwikkeling-sentrum se missie.

Gansbaai Courant
De Kelders & Perlemoenbaai Belastingbetalers

De Kelders & Perlemoenbaai Belastingbetalers

Soos alle streke in die omgewing, het De Kelders en Perlemoenbaai Belastingbetalers- en Inwonersvereniging ook hul Algemene Jaarvergadering (AJV) gedurende Desember 2014 gehou.

Gansbaai Courant
Elke sekonde is 'n sekonde van GOD se genade!

Elke sekonde is 'n sekonde van GOD se genade!

“Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde.” (Ps 103:8). “Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.” (Joh 1:16) . “Maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vry...

Gansbaai Courant
Asem in, asem uit

Asem in, asem uit

Met die indraai vanaf die straat doen jy ‘n vinnige skandering van die buitekant van die huis. Gaan gebreekte ruite of oop deur nie...

Gansbaai Courant
Rolbalnuus (15 Jan 2015)

Rolbalnuus (15 Jan 2015)

Franskraal rolbalklub het die nuwe jaar op 'n  baie hoë noot begin deur die, nou reeds bekende, Helmie de Vries dag, op 2 Januarie 2015 aan te bied.  Die dag het weer vir baie opwinding gesorg. 

Gansbaai Courant
Pearly Beach Hengelnuus (15 Jan 2015)

Pearly Beach Hengelnuus (15 Jan 2015)

“Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub het verlede naweek hulle eerste Hengelkompetisie vir 2015 aangebied,” vertel Isolde Smith, Sekretaresse van die klub.

Gansbaai Courant
Gholfnuus (15 Jan 2015)

Gholfnuus (15 Jan 2015)

Geluk aan die lede wat in Januarie verjaar: Dawie Rossouw 8e, Daniel vd Merwe 10e, Bernard Olivier 14e, Andre Roos 21e, Pierre Lombard 23e, Stella Swart 25e en Japie Spandiel 30e.

Gansbaai Courant