All Posts

Birkenheaders spook steeds

Birkenheaders spook steeds

Die eerste boothengelkompetisie vir 2015 (13 Desember 2014) van die Birkenhead Boothengelklub het swakkerig afgeskop, met die tweede kompetisie op 3 Januarie 2015 wat nie veel beter verloop het nie.

Gansbaai Courant
Net  kophou

Net kophou

Dis vyfuur die oggend en ek wag vir die ouens om op te daag. Ons het die vorige dag al besluit om die boot so vroeg op see te kry. Hoewel die nuus oor geelbek-vangste nie baie bemoedigend is nie is die troos darem dat deur vroeg lyne in die water te ...

Gansbaai Courant
Overberg Kushengel se Boxing Day Kompetisie

Overberg Kushengel se Boxing Day Kompetisie

“Die Overberg Kushengelklub se 3de jaarlikse Boxing Day Hengelkompetisie op 26 Desember 2014 is wyd vooraf bespreek, deur plaaslike- sowel as ‘n groot aantal vakansiegangers,” vertel Elba Tredoux van die klub.

Gansbaai Courant
Academia steeds Tops

Academia steeds Tops

Gansbaai Academia se matrieks spog met ‘n slaagsyfer van 89,5%, hoër as die landwye slaagsyfer.  In die groep van 77 leerders was 11 repetisienorm leerders en in totaal het 68 leerders geslaag. 

Gansbaai Courant
Pa jaag agter ooievaar aan

Pa jaag agter ooievaar aan

Johann Lodewyk (skipper) en Flippie Schoeman het as die Wingfield Motors span aan die Trans Agulhas rubberboot wedvaart deelgeneem.

Gansbaai Courant
Bootsleepwaens pronk hawe vol

Bootsleepwaens pronk hawe vol

‘n Volgepakte Gansbaai hawe op Vrydag, 3 Januarie 2014 met bootsleepwaens van bote wat see toe is om te hengel...

Gansbaai Courant
Pearly Beach Kerssang

Pearly Beach Kerssang

 “Die Kerssangdiens van Pearly Beach se NG Kerk op Son-dagaand, 21 Desember 2014, was ‘n besonderse geleentheid met ‘n stampvol kerkgebou,” vertel Petrus de Preez van die gemeente.

Gansbaai Courant
Redakteursboodskap

Redakteursboodskap

Die jaar 2014 is reeds vaarwel toegewuif en vorm deel van die geskiedenis, met 2015 wat met sy eie en nuwe uitdagings wag...

Gansbaai Courant
Kersliggies lok belangstelling

Kersliggies lok belangstelling

Gansbaai is lankal reeds bekend vir die jaarlikse Kersliggies wat die dorp versier.

Gansbaai Courant
Jammerte oor Rooikat

Jammerte oor Rooikat

Thys Fourie was beslis die draer van slegte nuus toe hy op Dinsdag, 29 Desember 2014 die nuus van ‘n dooie rooikat aan Gansbaai Courant oorgedra het.

Gansbaai Courant
Flower Valley trots op 2014

Flower Valley trots op 2014

In 1999 was daar sprake dat die plaas, Flower Valley net buite Gansbaai, in ‘n wingerdplaas omskep sou word. Carol Blumenthal het Fauna & Flora International (FFI) genader om die plaas te koop.

Gansbaai Courant
Post Mortem

Post Mortem

 ‘n Post mortem is ‘n nare affêre om aan te dink. Dis nou as jy nie ‘n patoloog of ‘n dokter is nie, want vir hulle is dit soos skaapslag vir ‘n boer is, met die uitsondering dat die boer die skaapkop op sy...

Gansbaai Courant