Oujaarsdans soos min
Die bekende en gewilde Birkenhead Boothengelklub se jaarlikse Oujaarsdans op Woensdag, 31 Desember 2014, was weer eens ‘n groot sukses en baie gesellig, met die klub se saal wat stampvol was.
Die bekende en gewilde Birkenhead Boothengelklub se jaarlikse Oujaarsdans op Woensdag, 31 Desember 2014, was weer eens ‘n groot sukses en baie gesellig, met die klub se saal wat stampvol was.
“Prys die HERE ons GOD. Kom buig in aanbidding voor Hom: Hy is heilig!” (Ps. 99:5)b“Daarop antwoord Jesus die Satan: “Daar staan geskrywe: Die HERE jou GOD moet jy aanbid en Hom alleen dien.” (Luk. 4:8) “Die ...
Met verwysing na Die Burger van 30 Desember 2014 se opskrif: Munisipaliteit het Jeffreysbaai ‘in steek gelaat’, die volgende: In die berig verwys Alvené du Plessis onder andere na Jeffreysbaai se reservoir wat slegs 5% v...
Hierdie jaar het ons 'n hele nuwe samestelling. Eerstens het die VCSV Vakansiedienste (Stranddienste) verskuif na 'n nuwe perseel. Die bekende Standdiens tent sit nou by die Uilen-kraalsmond saaltjie...
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n 24-uurkrisislyn bekend gestel, waar die organisasie se meer as 117 000 lede en hulle gesinne misdade en ander noodgevalle telefonies kan aanmeld en dringende hulp kan vra.
Ons het die jaar 2014 uitgegaan met geelbek- en kabeljouvangste wat beslis nie te versmaai is nie. Teen hierdie tyd is ons al ‘n paar dae die nuwe jaar in en ongelukkig het vangste heelwat verswak.
Dit was weer tyd vir die jaarlikse Wynmakers Gholfdag - die berugte Pirasien Classic Gholftoernooi...
‘n Renoster het op Dinsdag, 23 Desember 2014 sy verskyning op Franskraalstrand gemaak, maar teen laataand het dit soos mis voor die son verdwyn.
Al gehoor van “Kersvader Scattered Links”? Dit mag eienaardig op die oor klink, maar dit was weer tyd vir Gansbaai se bekende motorfietsklub, die Scattered Links, Overberg Chapter, om Kersvader te speel....