Immanuel - GOD by ons
"Sou GOD werklik by die mens op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie!” (2Kron. 6:18)
"Sou GOD werklik by die mens op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie!” (2Kron. 6:18)
The months have flown by so fast that we really cant keep up. I think many of us are still trying to "enforce" our new year's resolution from the year before.
2014 seems to have passed in a flash! But when we look back over the year we realise that much has been accomplished.
Flip Fourie (65), Tegniese Bestuurder van Gansbaai Marine, het reeds op 30 Junie vanjaar, ná sowat 31+ jaar, die tuig neergelê, maar beman steeds sy pos.
“Ek het werklik emosioneel geraak by die aanskoue van die ongelooflike resultate met die Bags of Love,” vertel Kat Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie.
“Ek is so bly hulle het krismisliedjies uit die winkels gehou hierdie jaar. Dit pas net nie by al die gekopery nie.” Dis my vriendin wat so praat...
Die DA se raadslid vir Wyk 2, rdl Riana de Coning, het op 18 Desember ‘n baie spesiale Kersete vir Gansbaaidorp en Blompark se bejaardes by Silwerjare Dienssentrum gereël.
Geluk aan R. Viljoen op die 28ste Des en Tony Van Altena wat op die 30ste verjaar.
Die eerste week by Uilenkraalsmond het beslis gevlieg!
The Perlemoen Green Flag trail, centred around South Africa’s famous Great White shark cage diving and whale watching capital of Gansbaai, was originally started by Prof. Leon Hugo as a hobby when he retired......
Ek kom tot die gevolgtrekking dat die vis tog maar daar is en net gesoek moet word.
Nothing beats a good old-fashioned braai among family and friends over the festive season.