91% of Western Cape’s 9 year old girls
Western Cape Government Health wishes to thank all the staff, parents, teachers and media groups who helped safeguard the future health of 91% of this year’s Grade 4 girls!
Western Cape Government Health wishes to thank all the staff, parents, teachers and media groups who helped safeguard the future health of 91% of this year’s Grade 4 girls!
It is every conservationists dream to meet their Icon in the field in which they specialize, meeting them is special, but having the opportunity to host an array of conservation visionaries for a morning is an honour very few people are bestowed with...
Vele redes is al gevind (en gesoek!) om gesellighede te reël, maar ‘n 10-jaarlikse “Brugpartytjie? Dit kan net in die platteland en veral binne die geledere van ‘n gesellige boeregemeenskap gebeur.
The Western Cape Government has made every effort to ensure safe roads over the festive season...
Dit is weer tyd vir die Gansbaai Lionsklub se jaarlikse Dangerpoint Halfmarathon wat op Woensdag, 31 Desember 2014, in samewerking met vanjaar se hoofborg, Romansbaai Ontwikkeling aangebied word.
Bogenoemde dienste sal steeds soos in die verlede aan boot- ongelukke, swemmers in nood en voorwerpe wat in die see mag dryf, verskaf word.
Opgewonde vakansiegangers het die eerste been van Mr Video in Gansbaai se kompetisie gewen - ‘n Blue-Ray Videomasjien.
Jan Nel (65) (regs), ‘n Ingenieurstegnikus van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie, het op 31 Oktober vanjaar besluit om die tuig finaal neer te lê.
“Eer aan GOD in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!” (Luk 2:14)
In hierdie genre moet ‘n skrywer liefs nie te religieus of te polities wees nie, maar hoe op dees aarde vermag ‘n mens dit op 16 Desember 2014?
Uilenkraalsmond Vakansie-oord is soos met elke Feesseisoen weer propvol opwinding...
Gansbaai Marine se “beursie” is onlangs vir die soveelste keer oopgemaak. André Coetzee, Besturende Direkteur, het ‘n tjek ten bedrae van R15,000 aan Cassie Carstens van Overstrand Medical Response (OMR) in Gansbaai oorhandig...