International research team work with DICT
The Dyer Island Conservation Trust (DICT) and Marine Dynamics team were joined in May by past Master’s students, Oliver and Michelle Jewell, to continue Olivers studies on great white sharks.
The Dyer Island Conservation Trust (DICT) and Marine Dynamics team were joined in May by past Master’s students, Oliver and Michelle Jewell, to continue Olivers studies on great white sharks.
AVBOB, Africa’s largest mutual assurance society, has just pledged a cash donation of R500 000.
Ingevolge ‘n uitstaande lasbrief vir die besit van gesteelde goedere en huisbraak...
A small, dedicated group of people created the Stanford Food Heroes brand a few years ago.
Die nood vir Portugese Bybels in Angola is so hoog dat dit Fanie Bothma, sakeman van Gansbaai, ‘n ver pad laat loop het voordat hy met sy vakansieplanne saam met vriende na Angola voortgegaan het.
As die voete te groot is vir die wintersokkies, word daar vinnig groter sokkies gebrei - so maklik soos dit!
Drome mag maar gedroom word, anders sou daar geen nuwe uitvindsels gewees het nie.
Kinders wat deelgeneem het aan die keuringsproses vir die konsert wat beplan word tydens die Funky Fynbos Fees, was bevoorreg om die balletdanser, Christian Pinkerton in hulle midde te hê.
Julle vroue wat hier sit is die waakdames van die samelewing...
Akhona Jordaan, ‘n tydelike personeellid by Gansbaai Toerisme...
Sosiale Media in vele vorme het gekom om te bly - voordele en nadele en al.