All Posts

Voorryers aangekeer

Voorryers aangekeer

'n Man van Masakhane, Abongile Fodo (26) en nog 'n verdagte van Hermanus, Gideon Ntlanga (30), is verlede Donderdag omstreeks 02:00 op die N2 buite George gearresteer.

Gansbaai Courant
Stanford streets will be closed

Stanford streets will be closed

The Stanford Tourism Bureau would like to inform road users that Queen Victoria Street between Longmarket Street and Church will be closed to traffic for the Stanford Street Festival between 10am and 4pm on Sunday 14 December 2014.

Gansbaai Courant
Veldbrand

Veldbrand

Die brandseisoen het Dinsdagoggend in ΄n sterk suid-ooste-wind by Bosbokstraat, Klipfonteyn 2, afgeskop. Die brandweer en 'n munisipale stootskraper het egter gou die oorhand oor die brand gekry en digby 'n huis geblus.

Gansbaai Courant
 Barends onveilig in tronk

Barends onveilig in tronk

"Ek twyfel of ek oor 'n jaar nog gesond gaan wees want selfs die beamptes loop almal met maskers oor hul monde en neuse in Pollsmoor rond." Só het Frank Barends, wat saam met mede-beskuldigde, Chris Crous, in die perlemoensind...

Gansbaai Courant
Bekostigbare Behuising Realiseer

Bekostigbare Behuising Realiseer

 “Vandag se gebeure is ‘n eerste vir Gansbaai en ek is trots op die leiers van Overstrand,” het Minister Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse Minister van Behuising, tydens ‘n sooispit-seremonie in Gansbaai gesê....

Gansbaai Courant
Woekermark op Vrydae

Woekermark op Vrydae

Vrydae se Woekermark sluit op 28 November 2014 en sal weer op Vrydag, 30 Januarie 2015 heropen...

Gansbaai Courant
Bedrywige Badisa

Bedrywige Badisa

Bryani hoendergeregte word op Maandag, 1 Desember 2014 (ook Wêrelddag vir Vigs) ten bate van Gansbaai Maatskaplike Dienste (Badisa) verkoop.

Gansbaai Courant
Dankie Gansbaai Marine

Dankie Gansbaai Marine

Gansbaai Marine en hulle Besturende Direkteur, André Coetzee se absolute “oophand” hierdie tyd van die jaar het al ‘n instelling geword.

Gansbaai Courant
Gesellige Leeskring afsluiting

Gesellige Leeskring afsluiting

 “Ons het vanjaar besluit op ‘n gesellige middagete by die Light House Tavern as ons Jaareindfunksie, met Dirk Laurie wat die gaste op ‘n vindingryke manier besig gehou het,” vertel Annemarie du Plessis, voorsitter van Ga...

Gansbaai Courant
Charl Kruger by Owls

Charl Kruger by Owls

Charl Kruger, ‘n opkomende kunstenaar van die Kaap, tree op 13de Desember 2014 om 20:00 tot 24:00 by Owl’s Pub, Uilenkraal ten bate van Herberg-aan-See-Tehuis vir Bejaardes op.

Gansbaai Courant
Pearly Beach Bewarea Conservancy Market Day

Pearly Beach Bewarea Conservancy Market Day

The Pearly Beach Conservancy is planning a craft market day on Saturday 20 December 2014 from 09:00 on the village green next to the Herbarium.

Gansbaai Courant
Verheerlik hom in alles

Verheerlik hom in alles

Toe Judas uit is, sê Jesus: “Nou word die Seun van die mensverheerlik, en GOD word deur Hom verheerlik.” (Joh. 13:31)

Gansbaai Courant