HaS bedank in styl
Herberg-aan-See se Algemene Jaarvergadering, wat jaarliks eintlik ‘n “Dankie-sê” funksie is, is vanjaar weer eens as ‘n prestige-funksie aangebied.
Herberg-aan-See se Algemene Jaarvergadering, wat jaarliks eintlik ‘n “Dankie-sê” funksie is, is vanjaar weer eens as ‘n prestige-funksie aangebied.
Baie kan van werklike “omgee” by Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland geleer word.
SPORT VIR DIE SIEL, die RSG-radioprogram wat van jou 'n wenner kan maak, trek nou ook 'n boekbaadjie aan...
As ‘n mens mooi daaroor nadink, is ons almal eintlik maar net ‘n klomp narre.
Wanneer jy vieruur die oggend see toe gaan, die wind reg skyn te wees, jou bemanning is oorgehaal en jou aas is topdollies is dit seker nie onredelik om te verwag dat jy darem ‘n kabeljoutjie gaan raakloop nie.
Liquor License Meeting: All liquor license holders are invited to attend an education session with members of the Western Cape Liquor Authority.
Sedert Woensdag verlede week het die telefone behoorlik in Gansbaai Courant se kantore gelui. Almal wou weet of daar kennis geneem is van die groot hoeveelheid “outydse” motors wat die dorp binnegery het.
Die Wes-Kaapse Minister van Gesondheid, Theuns Botha, het op Vrydag 14 November 2014 ’n gedenkplaat onthul om Hermanus-hospitaal amptelik te open.
Een van die langste hoofstukke in die Gedenkboek oor Gansbaai en omgewing se geskiedenis sal seer seker dié een oor skipbreuke langs ons kus wees. Ons het nou reeds 50 opgespoor!
Agt Gr 6-leerders van Gansbaai Primêr het bewys dat hulle potensiële “Vuurtoringbouers” is.
The Perlemoen Green Flag slackpac-king hiking trail, now also offer a guided three day cycling trail and a three day running trail with catered as well as self-catering options.