Promosie: McClarkes Ideale skuilplek
McClarke’s Hide-Away in Hoopstraat 21, Gansbaai is gewis die ideale “skuilplek” vir rustige funksies.
McClarke’s Hide-Away in Hoopstraat 21, Gansbaai is gewis die ideale “skuilplek” vir rustige funksies.
Jan het hom reeds in vorige publikasies bewys as ‘n besondere essayis en storieverteller.
“Wees tevrede met wat julle het. GOD self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die HERE is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n m...
Die O.M.G.E.E. Puren Bediening in Pearly Beach is ‘n “baba” van O.M.G.E.E. Bediening van ds Deon Kloppers in Gansbaai.
Dit was behoorlik “babas vir Afrika” tydens Silwerjare Dienssentrum se Babakompetisie op 1 November 2014, met 12 inskrywings.
Alhoewel dit algemene praktyk vir verkopers van onroerende eiendom is om die prokureursfirma van sy of haar keuse aan te stel om toe te sien tot registrasie van die eiendom in die naam van die koper, het ‘n verskynsel ontwikkel waar sommige ...
“Bags of Love” beteken net een ding: Om uit dankbaarheid te gee wat jy het!
Gansbaai Primêr se leerders het hulself deeglik op akademiese-, sport- en kulturele-vlakke gedurende 2014 bewys.
Die Jaareinfunksie en Prysuitdelingsaand van die Birkenhead Boothengelklub het in ‘n feestelike atmosfeer in ‘n prag-versierde saal plaasgevind, met Yolanda Liebenberg en haar span wat vir ‘n uitstekende ete gesorg het.
Aan bederfies vir Silwerjare Dienssentrum se bejaardes is daar geen einde nie.
Gansbaai Fotografieklub het op gepaste wyse met ‘n Algemene Jaarvergadering afgesluit, met ‘n uiteet-geselligheid vir lede wat binnekort volg.
Verlede week het ek die arme bloedjies jammer gekry, maar daar is ook ‘n ander kant. En daardie kant het ook nog ‘n ander kant.