Stapper vir Water
Jimmy Andersen (43) is in Zambië gebore, maar het burgerskap van Denemarke verkry en is sedert 2013 in Suid-Afrika.
Jimmy Andersen (43) is in Zambië gebore, maar het burgerskap van Denemarke verkry en is sedert 2013 in Suid-Afrika.
Every year the Dyer Island Conservation Trust utilizes Marine Month (October) as an opportunity to showcase the efforts we put into marine conservation through Environmental Education.
‘n Groot groep Senior Burgers (70 jaar en ouer) is onlangs heerlik bederf.
Gansbaai dames van die NG Vrouediens, onder leiding van Elcine Hulme, het weer eens gesorg vir ‘n spoggerige jaarafsluiting. Die middag is keurig versorg, soos net hulle dit kan doen.
At the council meeting held at 29 October 2014, Mayor Nicolette Botha-Guthrie presented an Award received from the Western Cape Productivity for outstanding achievement in productivity improvement.
The Overberg region had the opportunity to honour its outstanding athletes in various sporting codes at a gala awards event held in Caledon on 14 November 2014.
Die groot nuus laas week was die aankondiging van die verkorte kreefseisoen. Die Burger het die datums aangegee as: 15 en 16 Nov. (dis verby!) en dan 16 Des...
Freddy Sumner (79) staan hier met sy twee behoorlike visse, ‘n geelstert (20kg) en ‘n blouvis (15kg) wat nie sommer hier gevang is nie.
Op Saterdag 8 November het Gansbaai Tennisklub se Algemene Jaarvergadering plaasgevind.
Twee Gansbaaiers het meer as voldoende redes om baie trots op hulself te voel...