Launch of Phase 2
Phase 2 of the Romansbaai Development was launched with a cheese and wine party for local businessmen and women at the Great White House...
Phase 2 of the Romansbaai Development was launched with a cheese and wine party for local businessmen and women at the Great White House...
Gansbaai se PACA (Participatory Appraisal of Competitive Advantage) is in die week van 13 – 17 Oktober gedoen. Die doel was om ons dorp se ekonomie & besighede te aktiveer vir groei & om struikelblokke uit die weg te ruim wat dit ...
Meeste lesers sal hierdie film onthou, maar in hierdie geval is dit egter “Around South Africa in 35 days” - deur twee “tannies”.
Gansbaai Biblioteek het weer eens ‘n daadwerklike poging aangewend om kinders leesbewus te maak.
“Dit gaan altyd sleg met 'n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees.” Spr.15:15
‘n Prestige Vroue-oggend met Chrizülene van Niekerk as organiseerder en Sandra Prinsloo as gasspreker, kan nie anders as om ‘n groot en gesellige sukses te wees nie.
Ek kan my tog so laat pla deur dinge wat vir ander mense van nul en gener waarde is. Beginselsake. Reg of verkeerd.
“Soos belowe tydens Laerskool Okkie Smuts se prysuitdelingsaand van 2013, het ons vanjaar ‘n ‘musical’ aangepak, en was dít nou vir jou groot pret gewees,” vertel Felicity Beukes van Laerskool Okkie Smuts.
Die toer was ‘n belewenis wat nie een van ons ooit sal vergeet nie,” vertel Sonja Louw en Amy Hatting van Laerskool Okkie Smuts se Gr7’s.
Laerskool Okkie Smuts is sommer baie trots op hul Gr 2 leerder, Abigail Barkhuizen se puik prestasies in die WOW Spelfees.
Vrydag 31 Oktober was die tweede voedselfees by Academia gehou.
“Ons Algemene Jaarvergadering het goed afgeloop en met die nuutverkose Bestuur wat verkies is, is ons weer gereed vir ‘n nuwe jaar,” sê Alec Kitley, voorsitter van Gansbaai Pistoolklub.