Gansbaai Gholfnuus
Die gholfkomitee en die spelers dink aan die volgende lede wat tans baie siek is.
Die gholfkomitee en die spelers dink aan die volgende lede wat tans baie siek is.
Almal is seker bewus al van die kabeljou wat reeds hulle opwagting by ons gemaak het, maar onthou enige tyd van nou af gaan daar pêrre wees wanneer kabeljou se kind op volle sterkte gaan wees.
Die deelnemende skole: Die Bron Primêr (DB); LS Okkie Smuts (LOS); Curro Hermanus (CH); LS Bredasdorp (LBD) en LS Gansbaai (LSG) het 1 November teen mekaar in die Agri Atletiek byeenkoms meegeding.
Die verhoor van 25 beskuldigdes wat tereg staan op meer as 700 aanklagte wat verband hou met rampokkery, onwettige besit, vervoer en verkoop van perlemoen, sowel as geldwassery het hierdie week in die Kaapse Hooggeregshof begin.
On the evening of 23 October 2014, Overstrand wished its former Junior Town Council a fond farewell and welcomed the new team on board in a fitting manner. Quoting from renowned poet Kahlil Gibran’s The Prophet, Mayor Nicolette B...
Die Gansbaailede van Scatteredlinks, Overberg Chapter se jaarlikse liefdadigheidsprojek skop vanjaar sommer vroeg-vroeg af.
‘n Brief met ‘n verkeerde Gansbaai posadres daarop en wat aan “Auntie Dee” geadresseer is, se eienaar is deur Gansbaai Courant se Smalls opgespoor.
Laerskool Gansbaai mag wel Maandag, 13 Oktober 2014 ‘n volle 108 jaar oud gewees het, maar met die hulp van Chrizulene van Niekerk en ons sekretaresse, Annette Wessels, vergelyk ons skool se ingangsportaal nou met enige van ons buurskole....
Dames en gaste van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders het op 14 Oktober 2014 gesellig met “woord en kuns” saamgekuier.
Steven Breytenbach, ‘n personeellid van Overstrand Medical Response, verlaat OMR se diens na bykans 2 jaar op 29 Oktober 2014.
The following very interesting article appeared in the SANPark Times of September 2014:
“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My.” (Open. 3:20)