Wellness Mobiles for School Health rolling ou...
The Western Cape Minister of Health Theuns Botha, visited the two Wellness Mobiles for School Health that is screening learners in the Overberg and Winelands on Monday.
The Western Cape Minister of Health Theuns Botha, visited the two Wellness Mobiles for School Health that is screening learners in the Overberg and Winelands on Monday.
Sowat van afgesonder kan g’n mens ook darem nie, tref dit my kort anderkant eenuur in die nag terwyl ek kruisbeen met ‘n koppie tee op die bed sit.
Die vyfde Prestigeaand van Gansbaai Academia, waar die skool se toppresteerders vir die jaar vereer word, het op Donderdagaand 23 Oktober in die skoolsaal plaasgevind.
‘n Oud-Stasiebevelvoerder van Gansbaai, André Moolman (71), se fiets is onlangs gesteel, maar die sondebok het hom met hierdie op-en-wakker geharde oud-polisieman misgis.
“Al het die weer nie saamgespeel nie, het die positiewe deelnemers vanjaar se Franskraal pretstap ten bate van ‘Reik na die Herstel’ bewys dat mense werklik omgee,” vertel Annaleen Genade, organiseerder van die pretstap ...
Gansbaai Wynproegilde se onlangse byeenkoms het soos gewoonlik baie gesellig verloop...
Die Tillandsia aeranthos van die plantfamilie Bromeliaceae is ‘n tropiese plant van Amerika, met algemene name soos die Lugplant, Ball moss en Spanish moss.
‘n Groep atlete van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 17 Oktober 2014 aan die Top 10 Atletiek byeenkoms in Bredasdorp deelgeneem...
Gansbaai en Stanford het Sondag 'n 40 boulbeurte aan 'n kant krieketwedstryd tuis gespeel.
Daar word wel kabeljou gevang en by Holbaai is daar mooi visse aangekeer, en ook heelwat kleintjies, en die voorspelling was dus reg dat hulle die jaar vroeg hulle verskyning sal maak. Maar die werklike aksie is nog om die draai!