Skrif aan die muur
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse kompetisie op 11 Oktober 2014 was met die King of the Bay Boothengelkompetisie gekombineer.
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse kompetisie op 11 Oktober 2014 was met die King of the Bay Boothengelkompetisie gekombineer.
Die moontlikheid van 'n kernkragsentrale by Gansbaai het die afgelope tyd weer sterk na vore getree met die bekendmaking van 'n ooreenkoms van die Suid-Afrikaanse regering met die Russiese kernkorporasie, Rosatom. ...
Overstrand Medical Response (OMR) se paramedici moes die afgelope naweek behoorlik bontstaan om verskeie ernstige ongelukke en lewensbedreigende mediese gevalle te hanteer.
Twee welgeklede swart vroue het Saterdagoggend om 11:00 by Goose Bay Paints oor verdigtingsmateriaal navraag gedoen.
Pieterpiet / Charlie Nowers (byna 80, want hy wil tog só graag 80 word!) van Gansbaai Woonwapark het besluit dit is tyd om Gansbaai te groet.
Coenie Groenewald, Munisipale Verkiesingsbeampte vir Overstrand, het by navraag gemeld dat die tussenverkiesings in wyke 2 (Gansbaai), 5 (Zwelihle) en 7 (Sandbaai) op Woensdag, 26 November 2014, plaasvind.
Fully transparent, aesthetically pleasing, strong and durable, burglar and baboon proof, free quotations, professional workmanship, 10-year warranty.
We are nearing the end of the year, and it is unbelievable how fast 2014 has come to an end. Everyone is already preparing for Christmas, and November seems to be filled up with year end functions, farewells and children’s exams.
Johnny van Rensburg het Saterdagaand sy 72 ste verjaardag saam met familie en vriende in die Birkenhead Bootklub gevier.
Gansbaai Superspar is in Oktober 2014 10 jaar gelede geopen in sy huidige perseel.
Gansbaai Toerisme se Algemene Jaarvergadering op 25 September 2014 was propvol positiewe nuus oor die vorige termyn.
2014 se matrikulante het gegroet. Die eerste groep wat die volle siklus vanaf graad agt voltooi het sedert die skool in 2010 geopen het.