Asgate wolf wolf storie
'n Advertensie verlede Donderdag in Die Burger, en wat ook in hierdie uitgawe van Gansbaai Courant verskyn, is verkeerd gelees en geïnterpreteer. Dit het tot 'n klein oorlog met dreigemente van petisies in die sosiale media gelei. ...