Puik Korefees
Gansbaai Primêr het weer eens gesorg “vir ‘n eerste” by die skool, soos met vorige geleenthede ook: ‘n Suksesvolle Korefees op Sondag, 28 September 2014, waaraan 6 kore deelgeneem het.
Gansbaai Primêr het weer eens gesorg “vir ‘n eerste” by die skool, soos met vorige geleenthede ook: ‘n Suksesvolle Korefees op Sondag, 28 September 2014, waaraan 6 kore deelgeneem het.
“My belangrikste tydverdryf is die letterkunde waarvoor ek my lewe deur baie lief was en steeds is,” vertel Sybill October (65), afgetrede skoolhoof (30 September 2014) van Laerskool Die Bron in Stanford.
Dit is ‘n surrealistiese gevoel – die einde van 2014 het aangebreek. Die einde van die akademiese jaar vir die matrieks is om die draai...
On Tuesday the 7th, Franskraal Bowls Club hosted our annual sponsored open Ladies Day Trips. This day is also our clubs annual Breast Cancer awareness day...
Die Birkenhead Boothengel-klub het op 11 Oktober 2014 die “King of the Bay” Boot-hengelkompetisie aangebied en ook as gasheerklub opgetree.
Pearly Beach Ontspannings- en Hengelklub se fondsinsamelingsprojek vir vanjaar was ‘n “Big Draw” van R10,000, met een van hulle dame-hengelaars, Karen Hoogendijk wat R10,000 ryker is.
“Uiteindelik is daar lig in die tonnel. Daar word tans ‘n huurooreenkoms tussen Overberg Distriksmunisipaliteit en Overstrand Munisipaliteit onderhandel waarvolgens Overstrand Munisipaliteit ‘n nuwe sel by Karwyderskraal sa...
Tydens die afgelope Fine & Country International Realty Awards wat gehou was by Erinsvale Estate Hotel and Spa in Somerset-Wes, is toekennings aan Top presteerders in die Wes-Kaap vir die afgelope 6 maande (Januarie tot Junie 2014 gedoen.
“Die koning nooi almal na die bal uit, so kry jul kostuums gereed. Dis mooi, groot pret…’n stiefma met ‘n ysterhand en twee venynige stiefsusters,” lui die uitnodiging na Cinderella Se Droom, ‘n Snaterteater...
Na 'n vlaag van inbrake in Franskraal, Kleinbaai en die dorpsgebied het die polisie die afgelope week suksesvol teruggeslaan.