SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE
HOUSE FIRE
Op sy dag was my man ‘n kranige visvanger – en hengelaar. Daar is ‘n verskil. Tydens ons jare op Bredasdorp was dit elke naweek se ding.
Saterdag, 27 September 2014 was Toerismedag en Gansbaai Toerisme het seker gemaak dit is ‘n gesellige dag.
Wat ‘n spesiale geleentheid was Gansbaai Wynproegilde se byeenkoms op Vrydag, 26 September 2014 in die Great White House nie gewees nie.
“Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die HERE julle GOD gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.” (Deut. 31:6)
Tien dogters van Herberg Kinderhuis se Huis E in Robbertson kan sekerlik van groot dankbaarheid getuig.
Die duiwevliegseisoen staan nou einde se kant toe. Die duiwe is Saterdagoggend in Hopetown losgelaat. Hulle het 'n afstand van 709 km (GPS gemeet) afgelê. Die meeste duiwe was Saterdagmiddag reeds tuis. Uitslae is soos volg:
So 'n paar romanne, heelwat hotties en ‘n paar skaflike silwervisse. O ja, dan het iemand ook ‘n ligte geelstertjie gevang...
Gansbaai Krieketklub (KK) het die afgelope Saterdag 'n vriendskaplike wedstryd teen Kaapstad KK gespeel.
"Die gruwelike wyse waarop julle 'n slapende man doodgekap en jong kinders, wat ontvanklik is vir indrukke, daaraan blootgestel het, asook die moontlike gevolge op hul latere lewens, vul my met walging en afgryse," het Streekslanddro...
Tannie Winnie (95), ‘n inwoner van Herberg-aan-See (HaS), daag gholfspelers uit om “saam met haar” die gholfstokke op Saterdag, 11 Oktober 2014 uit te haal en te wys wat hulle kan vermag.