Borskankermaand Pretloop
Reik na Herstel Borskanker-Ondersteunings Organisasie is op ‘n pad van vernuwing...
Reik na Herstel Borskanker-Ondersteunings Organisasie is op ‘n pad van vernuwing...
Die eerste “nuwelinge” van Elim se Gansbaai Huis (Dagsorg) in Kerkstraat (langs Gansbaai Superspar) het op Maandag, 22 September 2014 ingetrek.
6 Oktober begin die vierde programreeks van Liedjieboer Rumoer op RSG, Maandagaande tussen 21h00 en 22h00 met jou gasheer Anton Goosen.
'n Vlaag van diefstal uit motorvoertuie het verlede Saterdagnag in Franskraal en Kleinbaai omgewing voorgekom. Die diewe slaan die voertuig se kantruite stukkend en steel enige losgoed wat binne rondlê.
Susara Johanna (Shirley) Allen (75) is op 19 September 1939 as ‘n Gansbaaier gebore. Sy het in Gansbaai grootgeword en was hier op skool tot die destydse Std 8 (Gr 10).
Goeie nuus! Gansbaai Sakekamer het uiteindelik daarin geslaag om 'n PACA (Participatory Appraisal of Competitive Advantage) proses na Gansbaai te bring.
“Oupa en Ouma sit op die stoep, oupa gee ‘n harde roep, ouma vra wat makeer, oupa sê hier kom die kleingoed!”
Gewoonlik word nuwe boeke een-een uitgegee. Carine Badenhorst, rubriekskrywer vir Gansbaai Courant vir die afgelope vier jaar, het dit anders gedoen.
Die Gholf– en Familiedag wat deur De Kleine Gansies Kleuterskool op Saterdag, 20 September 2014 te Gansbaai Gholfklub in Kleinbaai aangebied is...
“Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle...
Gansbaai Tourism received a few complaints about the lack of signage and other discrepancies on the Duiwelsgat Hiking trail over the last couple of months.
Verskeie Lentefoto’s is deur Gansbaai Fotografieklub geneem, wat tydens verlede Maandag se byeenkoms besigtig en bespreek is.