Lente vir Bietoubossers
“Die triestige weer kon die Bietoubossers op 8 September nie daarvan weerhou om die lente met oorgawe te vier nie,” sê Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van De Kelders, Perlemoenbaai en Gansbaai.
“Die triestige weer kon die Bietoubossers op 8 September nie daarvan weerhou om die lente met oorgawe te vier nie,” sê Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van De Kelders, Perlemoenbaai en Gansbaai.
Maatskaplike Dienste: Hermanus, Stanford en Gansbaai, ‘n Program van Badisa, beplan hulle jaarlikse straatkollekte vir Saterdag. 27 September 2014 in Gansbaai.
Eskom and Overstrand Municipality joined forces to install a residential load management (or geyser control) system in Hermanus, Franskraal and Kleinmond.
This month’s road safety focus is on seatbelts, and Safely Home will be encouraging members of the public to buckle up in the back, because it is both the law and the right thing to do.
Stanford gemeente nooi hul broers en susters, vriende en familie, bure en besoekers, seebadsmense en saamlopers van Gansbaai en omstreke uit om op Saterdag 4 Oktober saam te kom fees vier en basaar hou op Stanford.
Die eerste “Big Brag” vir Gansbaai Primêr het op Vrydag, 12 September 2014 aangebreek.
‘n Dag na Gansbaai Primêr se geskiedkundige eerste “Big Brag” op Vrydag, 12 September, het hulle teen WA Rossouw Primêr, Montaqu rugby en netbal gespeel.
Die Overberg Houtwerkers Assosiasie (OHA) vier hierdie jaar hulle 20ste bestaansjaar. In 1994 verskyn daar ‘n berig in die destydse Herald en Venster om belangstellendes te nooi om ‘n Houtwerkers klub te begin.
Was dit Erfenisdag of was dit Braaidag? Was dit Braaidag omdat ons die kultuurerfenis van braai wou herbevestig?
Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 5 September 2014 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama Eisteddfod in Hermanus vir Graad 4 – 7.
“Om ‘n sentrum van uitnemendheid vir sy gemeenskap te wees,” lui Overstrand munisipaliteit se visie.