Lions wis tekort uit
“Hierdie seun kan gerus dopgehou word, hy gaan nog groot hoogtes in landloop bereik,” is die oorwoë mening wat oor German Lewis uitgespreek is.
“Hierdie seun kan gerus dopgehou word, hy gaan nog groot hoogtes in landloop bereik,” is die oorwoë mening wat oor German Lewis uitgespreek is.
Gansbaai Krieketklub (KK) het Sondag hulle eerste tuisoorwinning van die 2014/2015 krieketseisoen oor Kleinmond KK behaal, deur oortuigend met 136 lopies te wen.
Die duiwe is Saterdagoggend op Britstown ongeveer 590Km volgens GPS gemeet losgelaat. Hulle het baie hitte op die pad ondervind. Uitslae is soos volg:
Abdul Malick Omar het Saterdagaand hierdie stewige 14.66kg mosselkraker by Die Damme gevang.
Gawie Krugel met sy twee mooi kabeljoue (6.05kg en 5.6kg) wat hy verlede Saterdag vanaf Johan Burmeister se boot, Nu-Nu tydens ‘n Birkenhead Boothengelklubkompetisie gevang het.
Have a look at the schedule for the Funky Fynbos Festival...
‘n Deel van die Fynbosspan vir die naweek se Rockets Fynbosfees te De Uiljenes...
Gelukkig nie soos in permanent nie, daarvoor is die biblioteek té gewild en belangrik. Dit is op Donderdag, 11 September (vandag) gesluit vir ‘n besoek deur die Provinsie se Boekewa om nuwe boeke af te lewer en te registreer.
At about 04:15 on Wednesday Gansbaai SAPS members received information to be on the lookout for a White Polo, that is on its way from Buffeljags area to Gansbaai with abalone on board.
NSRI are urging extreme public caution around the coast over the next week.
Bill Clarke van McClarke’s Selfcatering Units het op 3 September sy 90ste verjaardag gevier, en hy lyk nog soos toe Gansbaai Courant in April 2001 ‘n profiel oor hom gedoen het.
“Na aanleiding van ‘n skrywe aan kinders, kleinkinders en agterkleinkinders deur Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, het Gansbaai Lionsklub besluit om ‘n bydrae tot hulle komende basaar te lewer,” vertel Ivy van Huyssteen va...