All Posts

Rolbal nuus

Rolbal nuus

Die afgelope naweek het vier spanne van Franskraal op Riviersonderend aan hul ope dag gaan deelneem. 

Gansbaai Courant
Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is drie weke gelede in Hopetown gelos.

Gansbaai Courant
 Overberg Kushengelklub

Overberg Kushengelklub

Maynard van Niekerk sê die deelnemers aan Overberg Kushengelklub se maandelikse kushengelkompetisie het ‘n paar “mooies” kant toe gebring.

Gansbaai Courant
Die doop

Die doop

‘n Snoekbraairesep vir hierdie week sal nie vreeslik help nie, daarvoor is die vis nog te skaars (of is hulle dalk al aan die verdwyn?) Kom ons praat oor iets anders…

Gansbaai Courant
Krieketnuus

Krieketnuus

Stanford het Sondag die Gansbaaiers goed die loef afgesteek in die eerste wedstryd van die krieketseisoen.

Gansbaai Courant
Kassiere foeter Rower

Kassiere foeter Rower

'n Winkelrower het hom deeglik misgis toe hy De Kelders Bakkery se kassiere Sondag wou beroof.

Gansbaai Courant
Trotse Gansbaaiers blom

Trotse Gansbaaiers blom

 “Weer eens het ons vanaand geluister na positiewe verskille wat mense in die lewens van ander kan maak,” het rdl Nicolette Botha-Guthrie, Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, tydens die prestige Burgemeesterstoekenningsaand ges&ec...

Gansbaai Courant
New look for Tourism

New look for Tourism

On Thursday 28 August Gansbaai Tourism held a function to celebrate their new-look bureau.

Gansbaai Courant
Tanker service restrictions revoked

Tanker service restrictions revoked

Following the outcome of certain preliminary investigations, Council will no longer restrict vacuum tanker services to a maximum of two call-outs during office hours per month with effect from 1 July 2014. Council decided at the Council meeting he...

Gansbaai Courant
GANSBAAI VLV NUUS

GANSBAAI VLV NUUS

VLVK (Vroue Landbou Vereniging Kaapland)  wat hierdie jaar 85 jaar oud geword het, het hulle jaarlikse Kongres op Upington gehou op 19-21 Augustus.

Gansbaai Courant
In Memoriam Danny Rivers

In Memoriam Danny Rivers

Daniel (Danny) Rivers (links) is op Dinsdag, 26 Augustus 2014 in die ouderdom van 72 jaar en enkele maande oorlede. 

Gansbaai Courant
De Kleine Gansies Gholfdag

De Kleine Gansies Gholfdag

Die gansies van De Kleine Gansies Kleuterskool bied ‘n familiedag aan op 20 September 2014 te Kleinbaai Gholfklub.

Gansbaai Courant