All Posts

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE  STANFORD COMMUNICATION

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE STANFORD COMMUN...

Stanford SAPS is issuing a stern warning to members belonging to gangs and organized crime enterprises within the area. These gang members / enterprise members are known to us and have been monitored for a long period.

Gansbaai Courant
SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE  STANFORD COMMUNICATION

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE STANFORD COMMUN...

On 24 August 2014 at about 01:30 members of Stanford SAPS received a report of a stabbing at a residence in Kannemeyer street, Stanford.

Gansbaai Courant
Dorpskombuis krisis

Dorpskombuis krisis

“Ek leef in vrees, veral snags, en het al ‘n groot hond ook aangeskaf en 5 sensorligte buite aangebring,” vertel Lynette van Wyk wat direk langs die ou Dorpskombuis in Dirkie Uysstraat woon.

Gansbaai Courant
Verskil tussen Kyk en Sien

Verskil tussen Kyk en Sien

 “The Art of Seeing…..Beyond the Obvious,” was die tema waarmee Gansbaai Fotografieklub se gasspreker, Max Leipodt, sy aanbieding begin het.

Gansbaai Courant
Oudste BBosser in Gansbaai

Oudste BBosser in Gansbaai

 Baardskeerdersbos se oudste inwoner, Enna Groenewald (96), het op 16 Augustus vanjaar ‘n permanente inwoner van Huis Breda in De Kelders geword.

Gansbaai Courant
Academia blink uit in die Overberg Eisteddfod

Academia blink uit in die Overberg Eisteddfod

Op 20 Augustus het Academia se drama leerders aan die Overberg Afrikaanse Drama Eisteddfod deelgeneem. Die volgende leerders het soos volg presteer:

Gansbaai Courant
Helen Zille buys her Casual Day sticker

Helen Zille buys her Casual Day sticker

Casual Day is on Friday 5 September 2014

Gansbaai Courant
Word S L I M met AfriForum se splinternuwe onderwysvideoveldtog

Word S L I M met AfriForum se splinternuwe on...

AfriForum se langverwagte videoveldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig is verlede Donderdag by die Atterbury-teater in Lynnwood, Pretoria met groot opgewondenheid van stapel gestuur.

Gansbaai Courant
Gansbaai Huis geopen

Gansbaai Huis geopen

 ‘n Droom is vir Gansbaai en Elim Tehuis in Elim verwesentlik met die amptelike opening van die Gansbaai Huis op Saterdag, 23 Augustus 2014.

Gansbaai Courant
Gansbaai Academia 2014 Matriekafskeid

Gansbaai Academia 2014 Matriekafskeid

Donderdag 28 Augustus was die derde matriekafskeid wat Academia gehou het. Vanjaar se matrieks was die eerste graad 8 groep toe die skool in 2010 geopen is.

Gansbaai Courant
Ja  Wonderwerke gebeur nog

Ja Wonderwerke gebeur nog

“HERE, U is my GOD! Ek wil U prys en U Naam loof! U het wonders gedoen; dinge wat U lankal besluit het, het U volgens plan uitgevoer.” (Jes. 25:1) 

Gansbaai Courant
Lente en blieng in  jou huwelik

Lente en blieng in jou huwelik

Hierdie week het baie dinge gebeur: die eerste dag van Lente het aangebreek, Internaionale Huweliksweek word ook in Suid-Afrika gevier met wit linte en môre trek ons ons blinkste klere en bykomstighede aan en doen ons deeltjie vir gestremdes....

Gansbaai Courant