Kinders julle moet julle ouers respekteer
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die HERE jou GOD vir jou gee.” (Eks. 20:12)
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die HERE jou GOD vir jou gee.” (Eks. 20:12)
Die paar weke wat dit geduur het om die ou denneboom in die hoofstraat te ontwortel en die pragtige, ou huis wat so lank in sy skaduwee gestaan het, te sloop was vir my kwaad-seer hart ‘n pyniging.
‘n Gesellige ontbyt is onlangs vir Silwerjare Dienssentrum gereël, met die bejaardes wat dit terdeë geniet het.
Die voertuig van Amanda de Vries, eggenote van wyle Helmie de Vries, wat ‘n dag na die roudiens naby Franskraal gerol het. Amanda sê sy het op die gruis langs die pad afgegaan en die stuurwiel te vinnig teruggeruk, waarna die voertuig ...
‘n Vriendelike uitnodiging is gerig om die Gansbaai Sakekamer Lede-aand op 4 September by te woon en te kom saamkuier.
Gansbaai Academia het ‘n goeie hupstoot ten bate van hulle Matriekafskeidsfunksie ontvang. Die welwillende donateur is Gansbaai Lionsklub wat onlangs ‘n tjek ten bedrae van R1,000 aan die Adjunkhoof, Carien Fortuin oorhandig het. ...
Die OMGEE Bediening het Vrydagaand heel gepas in snerpende koue 'n Winter Kersfeesete aangebied.
“Die Sterilisasie Veldtog wat die week van 7 Julie gehou is, was ‘n groot sukses en altesaam 130 diere is gesteriliseer,” vertel Annalie Jonker van BARC.
Western Cape police are concerned about the recent number of robbe-ries which have been perpetrated on the N2 where the modus operandi of placing obstacles in the road or throwing vehicles with stones to force motorist to stop, have been applied....
Alhoewel die Gansbaaiers se bulte daar anderkant op De Doorns (Proteas) met 22-3 uitgeklop was beteken dit nogal nie hulle is platgeslaan nie, net behoorlik uitgestryk. Black Leaves se agttal het egter goed gewoel.
Die feit dat daar nie vis is om van te praat nie, maak die hengelstorie nie minder lekker nie. Hoewel ek vir ‘n tydjie nou al voorspel dat die poppe gaan dans het daar tot dusver bitter min gebeur.