Survey van Bote
Die survey (ondersoek) van Sport- en Ontspanningsbote, asook kommersiële bote deur ‘n amptelike surveyor (ondersoekbeampte) het ‘n nuwe wending ingeslaan ná die aftrede van Koos de Kock.
Die survey (ondersoek) van Sport- en Ontspanningsbote, asook kommersiële bote deur ‘n amptelike surveyor (ondersoekbeampte) het ‘n nuwe wending ingeslaan ná die aftrede van Koos de Kock.
Aldreque (Ellie) Pieters (21) wat daarvan aangekla was dat hy in November 2011 vir Fabian Dunsdon (16) met 'n mes doodgesteek het, is Donderdag skuldig bevind aan strafbare manslag en gevonnis. Fabian is op daardie noodlottige ...
Johannes Petrus Hendrikus (John) le Roux is op 25 Junie 2014 in die ouderdom van 86 jaar oorlede. John is op 28 Desember 1928 op die plaas Hartebeeskloof (naby Baardskeerdersbos) gebore.
Met die pasafgelope interne fotografiekompetisie van Gansbaai Fotografieklub agter die rug, is die kompetisie vir Novembermaand reeds in die vooruitsig gestel.
5 en 9 Julie word daar geskiedenis gemaak wanneer Anton Goosen van Gansbaai en die Afrikaanse rockgroep Beeskraal, twee optredes in Afrikaans doen in Lubumbashi in die Katanga provinsie van die Demokratiese Kongo.
Van tyd tot tyd bevlieg ek my werkkamer met die drif van ‘n swerm skrikgemaakte perdebye. Nou! Nou! gaan ek ‘n slag ontslae raak van al die toegeplakte plastieksakkies met oorskietlappies. So kan geen mens opgaar nie. Vir wat?
Die krimpende ekonomie, gekoppel aan deurlopende stygings in lewenskoste soos die landswye styging in die prys van elektrisiteit wat vandag in werking tree (subs: 1 Julie 2014), roep weer die situasie in 2009 voor die gees toe honderde huiseienaars s...
“Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom ....sal die skape van die bokke geskei word..... Dan sal die Koning vir dié aan sy regterkant sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is! Die koninkryk is van die sk...
“Die Sea Stars Netbalklub van Gansbaai het hulself gedurende die afgelope twee maande goed van hul taak gekwyt,” vertel Bertruline Dickson van die klub. Sy sê hulle is op 17 Mei na Hermanus en die telling was soos volg:
Die algemene Jaarvergadering van Franskraal Rolbalklub wat op Vrydag 20 Junie, na lang voorbereiding, gehou is behoort tot die verlede.
Daar is hoegenaamd geen verskoning vir die span van Gansbaai om maar net te gaan afreken met die span van Montagu (Villagers) komende Saterdag nie.