My heart was definitely skipping a few beats as I was photographing and editing this special wedding... Die mense is so spesiaal vir my dat ek sommer in Afrikaans gaan gesels verder!
Hierdie 2'tjies is nou al vir 12 jaar saam. Die eerste keer wat Shaun se asem heeltemal weggeslaan het, was by ons matriekafskeid in 2005. Daardie tyd het hul nog skelm gevry... en ons almal was nogal stil toe die twee saam daar opdaag. Niemand het gedink dat die "stories" waar was nie. "Hulle pas nie regtig nie....", het almal gefluister, maar so wys die twee ons almal en na 12 jaar is hulle nog net so verlief en min kry jy n paartjie wat mekaar so perfek aanvul! Ek wens vir julle nog baie en baie jare van liefde, geduld en geluk toe! Leandra, jy het pragtig gelyk en Shaun... wow!
Ek is so trots om te kan se dat ek in die trane, senuwees en blydskap kon deel op die spesiale dag van julle! Baie dankie dat jul my deel gemaak het daarvan!
- Grimmering - Natalie Bailey Flynn (Makeupology)
- Hare - Love hair boutique
- Spyseniering - Hester Smith
Jeanré Du Plessis is a Gansbaai based natural light photographer, who specialises in wedding, family, event and fashion photography. Jeanré believes that no photo should be staged and strives to find the natural and honest essence of beauty in every moment in time. Her unique style blends candid i...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More