9 Desember 2022: Gansie Mini-Atletiek
Top 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.
Die jaarlikse rugby en netbal interskole teen Laerskool De Villiers Graaff, Villiersdorp, vind hierdie jaar by Laerskool Gansbaai plaas. Omkring asseblief Saterdag, 29 Augustus 2015 met rooi op alle beskikbare kalenders, hierdie is die groot gebeurtenis van elke jaar!!
Laerskool Gansbaai wil 'n vriendelike, maar tog dringende, versoek aan almal rig om asseblief hierdie sportdag te ondersteun. Versprei asseblief die woord sodat ons in die massa kan opdaag om ons jong sportsterre te ondersteun. Daar sal heerlike eetgoed te koop wees en ons wil graag 'n aansteeklike sport atmosfeer skep wat ons leerders sal aanmoedig om hul beste te gee. 'n Klein toegangsfooi van R5 is betaalbaar vir alle toeskouers en programme sal ook te koop wees teen R5 elk.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreTop 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.
O/7 – O/9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi.
Kom geniet n heerlike aandmark op die rugbyveld saam met jou gesin.
Kom geniet Gala Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 28 September 2022.
Kom geniet Familie Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 26 of 27 September 2022.