9 Desember 2022: Gansie Mini-Atletiek
Top 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.
Enrolment for 2022 closes on Friday, 26 March 2021 for prospective Grade R, 1 and Grade 8 learners (our current Grade 7 s) at new schools.
Please indulge yourself from all information and dates mbt application for admission as on the attached brochure. Parents who live in other areas, please also apply to schools in their area - the Department of Education recommends that parents apply at three (3) different schools to ensure that their child (ers) places in a place Getting school.
Please share this information with any prospective parents who would like to enrol learners for 2022 If your child is already an enrolled Grade R learner this year, you do not need to re-enrol him / her online for Grade 1 in 2022.
---
Inskrywings vir 2022 sluit op Vrydag, 26 Maart 2021 vir voornemende Graad R, 1 en Graad 8-leerders (ons huidige Graad 7's) by nuwe skole.
Vergewis uself asseblief van alle informasie en datums mbt aansoek om toelating soos op die aangehegte brosjure. Ouers wat in ander areas bly, moet asseblief ook by skole in hul omgewing aansoek doen - die Departement van Onderwys beveel aan dat ouers by drie (3) verskillende skole aansoek doen om te verseker dat hul kind(ers) plek in 'n skool kry.
Deel asseblief hierdie inligting met enige voornemende ouers wat leerders vir 2022 wil inskryf. Indien u kind reeds 'n ingeskrewe Graad R-leerder is hierdie jaar, het u nie nodig om hom/haar weer aanlyn in te skryf vir Graad 1 in 2022 nie.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreTop 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.
O/7 – O/9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi.
Kom geniet n heerlike aandmark op die rugbyveld saam met jou gesin.
Kom geniet Gala Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 28 September 2022.
Kom geniet Familie Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 26 of 27 September 2022.