Graad 7's Hou Markdag

Graad 7's Hou Markdag

Laerskool Gansbaai

image left

 

Graad 7's Hou Markdag

Welgedaan aan ons Graad 7-leerders wat gister (30 Augustus 2022) bewys het dat hul ware Gansie Entrepreneurs is! Die markdag vorm deel van hul vak Ekonomiese Bestuurswetenskap (EBW) en te oordeel aan die omset wat party Graad 7's gemaak het, sowel as die aankope waarmee die res van die Gansies uitgestap het, was die Markdag 'n reuse sukses en het leerders dit baie geniet.

Dankie aan die onnies wat hierdie geleentheid aan ons leerders gebied het - die res van die skool het dit ook geniet om deel te vorm van hierdie leersame en genotvolle ervaring!

Graad 7's Hou Markdag

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

9 Desember 2022: Gansie Mini-Atletiek

9 Desember 2022: Gansie Mini-Atletiek

Top 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.

Laerskool Gansbaai
O/7 - O/9 Mini-Krieket Toernooi

O/7 - O/9 Mini-Krieket Toernooi

O/7 – O/9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi. 

Laerskool Gansbaai
Leerlingraad vir 2023

Leerlingraad vir 2023

Die nuwe leerlingraad vir 2023 is vandag gekies.

Laerskool Gansbaai
4 November 2022: Gansmark

4 November 2022: Gansmark

Kom geniet n heerlike aandmark op die rugbyveld saam met jou gesin.

Laerskool Gansbaai
28 September 2022: Gala Aand - Elsa on the Run Konsert

28 September 2022: Gala Aand - Elsa on the Ru...

Kom geniet Gala Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 28 September 2022.

Laerskool Gansbaai
26 + 27 September 2022: Familie Aand - Elsa on the Run Konsert

26 + 27 September 2022: Familie Aand - Elsa o...

Kom geniet Familie Aand saam met ons by Laerskool Gansbaai op 26 of 27 September 2022.  

Laerskool Gansbaai