Laerskool Gansbaai Skoolterrein Verbode
Ouers, leerders en publiek moet asseblief daarop let dat skoolterrein (sportterrein ingesluit) van Laerskool Gansbaai verbode is.
Ouers, leerders en publiek moet asseblief daarop let dat skoolterrein (sportterrein ingesluit) van Laerskool Gansbaai verbode is.
Hierdie maatreëls is onderhewig aan verandering soos ontvang deur die Departement van Basiese Onderwys.
Nou het al die 4X4 manne en vroue die geleentheid om te wys wat hul kan doen!!
Hier onder is die finale program van ons 4X4 dag.
Vind asseblief hiermee ons program vir die 4 X 4 dag wat gaan plaasvind 5 Desember 2015 by Murasie, op die pad na Baardskeerdersbos.
Hier kom groot dinge, mense! Laerskool Gansbaai bied hierdie jaar, vir die eerste keer en hopelik raak dit 'n jaarlikse instelling, 'n 4 X 4 roete kompetisie aan....
Ons gelukwense aan Elmar van der Westhuizen wat onlangs aan die Overstrand Karate kampioenskappe in Hermanus deelgeneem het.
Laerskool Gansbaai is sommer baie trots op ons klein kunstenaartjie, Madelle Swart.
Leerders van Laerskool Gansbaai het verlede week aan 3 afdelings van die Overbergse Eisteddfod deelgeneem en pragtige prestasies gelewer.
Gansbaai Laerskool se onder 8-rugbyspan speel hierdie kwartaal in netjiese nuwe truie danksy ‘n borgskap van die plaaslike selfoononderneming, Overcell.