Maranata
Maranata". Dit is ‘n Aramese uitdrukking wat beteken "Kom Here"
Dit is Paastyd. Paastyd is vreugde tyd.Dit is vandag die vierde Sondag van paastyd en dit is die Sondag met die tema van die Goeie Herder
Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 jaar, is seker nie een van die maklikste dinge nie
Luther het gesê meegevoel met Jesus is kinderagtigheid. Nee, het hy gesê die regte emosie is geloofsekerheid
. . . as die Here mense roep, hy sommige terugstuur in die gewone lewe in om daar as getuie vir die Here op te tree, nie dat hulle voltyds soos die dissipels agter Hom sal aangaan nie.
Gebed - gebed as kniel-voor-God, gebed klein-word en as klein-wees-voor-God, gebed as leë-hande-uitsteek na God, gebed as vlug-na-God, gebed as roep-na-God . . .
God roep sy mense wat van Hom af weggeraak het, wat Hom vergeet het en Hom verlaat het, sy mense wat verkeerd leef, goddeloos leef, na Hom toe terug.