Christus, die Vredevors, se vredemakers in di...
‘n Samelewing sonder vredemakers is ‘n gedoemde samelewing.
‘n Samelewing sonder vredemakers is ‘n gedoemde samelewing.
Is dit nie so dat daar net oomblikke kom waar ‘n mens ongelooflik bewus raak van die grootheid van God?
Die voorkoms van geslagregisters in die Bybel is nie daar vanweë hulle historiese of genealogiese waarde nie, maar dit is daar omdat die skrywers daarmee die trou van die Here van geslag tot geslag wil beklemtoon. &nbs...
Die tyd van die jaar word Kersbome gesoek en gekoop. Versierings word uit die kas gehaal en afgestof, nuwes word gekoop.
". . . terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop” ...
Ons weet: “treur” dui op emosionele pyn; dit dui op hartseer, smart; droefheid; dit dra die betekenis: om te huil, om trane te stort.
Ek moet daarop wys dat in die wêreld van die Bybel het gasvryheid nie te doen met die gesellige kuier saam met vriende of familie nie, maar gaan dit oor die ontvangs van vreemdelinge, ja dit gaan oor om goed te wees vir vreemdelinge.&n...
Ons vier die genade dat ons as gemeente (NG Kerk) ‘n gemeente van die Hervorming/ Reformasie is: dit is waar ons wortels is (daarom ook die “gereformeerd” in die naam van ons gemeente – “Nederduits Gereformeerde Kerk&rdq...
Verreweg die meeste mense doen en dink maar soos die groot meerderheid doen en dink, kies soos die populêre keuse is om te kies, bly in pas met wat die gangbare menings en clichés is.
Die tweede Wêreld Ooorlog was ‘n tyd wat gekenmerk is aan die verontmensliking van die ander.
Toe hy die Nuwe Testament lees het hy gesê: “ As wat in hierdie boek staan die waarheid is, dan is daar selfs vir my ook hoop".